Solly Ozrovech Maretha Maartens Nina Smit Johan Smit
Francine Rivers: Haar reeks “Die begenadiges.” Dit gaan oor vroue deur God gebruik om die gang van die geskiedenis te bepaal. Sy het nog baie ander geestelike boeke ook geskryf – baie daarvan in Afrikaans vertaal
Karen Kingsbury: Het ook baie geestelike boeke geskryf, en baie is ook in Afrikaans vertaal.