BISCOTTI - Carolie de Koster
(beproef en heerlik)
(approx 36 depending on size)
1 egg
1 egg white
125ml sunflower oil
175ml sugar
5ml vanilla essence
200ml nuts coarsely chopped
400ml cake flour
1ml salt
5ml
aniseed
7,5ml baking powder
Beat together egg, egg white, sugar,
oil and vanilla until well blended - use dough hook if using an electric mixer.
Add the rest of ingredients and mix well to form a soft dough. Cover the bowl
and refrigerate at least 2 hours but preferably overnight to become firm and
manageable
Preheat the oven to 180C and grease a large baking tray
(about 400x300mm). Divide the dough into two portions and shape each into a long
neat roll about 30cm in length. Place rolls on baking tray allow space in
between for spreading.
Lower the oven temp to 160C and place the tray
into the oven. Bake for approx 20min until quite firm and lightly browned.
Remove the baking tray and turn down temp to 100C. At this point I sprinkle
castor sugar lightly over the two rolls before starting to cut them up
diagonally into 15mm wide str...ips. Lay the strips flat on their sides and
return the tray to the oven for 20-30min to become dry and crisp and slightly
browner. Switch off the oven and leave the biscotti to cool. Store in airtight
container.
Variations can include choc chips, coconut, lemon rind
instead of vanilla, etc.
Enjoy!!!!
Foto: Rosemary Venter

3 BESTANDEEL BROWNIES - Adele
(beproef)
- 1 blik kondensmelk
- 2 k beskuitjie krummels (digestive koekies werk lekkker)
1 k choc chips
Meng al die bestandele saam.
Gooi in 33 cm x 22 cm gesmeerde pan.
Bak by 180ºC vir 25 minute.
Sny in blokkies en geniet.
CHOCOLATE BROWNIES - Jana Liefie Wege
- (beproef)
- Lekkerder kry jy nie!
100 gram sjokolade in blokkies gebreek
125 gram margarien
125 ml strooisuiker
4 eiers
5 ml vanilla
1 ml sout
¾koppie koekmeel
75 ml kakao (gesif)
100 gram pekan neute grof gekap
Verhit oond 180ºC.
Smeer en voer 25 x 30 cm bakplaat.
Smelt sjokolade en margarien in mikrogolfoond by 50 % krag. ( of dubbelkoker)
Klits suiker eiers vanilla en sout by.
Vou meel kakao en neute in tot net gemeng.
Skep in pan en bak 20-25 minute ~ moenie brownies te lank bak nie, aangesien dit n kenmerkende klam tekstuur het.
VERSIERSEL
50 gram margarien
- 100 gramsjokolade in blokkies gebreek
2 koppies versiersuiker (gesif)
1/2 teelepel vanilla
50 ml kakao
75 ml melk pekanneut halwes vir versiering.
Smelt sjokolade en margarine soos by deeg.
Klits versiersuiker en kakao by.
klits vanilla by en net genoeg melk vir n slap versiersel.
Klits tot dik oor bak yswater.
Smeer versiersel oor warm brownies sodat dit effens in trek en blink.
Sny met skerp mes in blokkies en versier elke blokkie met halwe pekanneut.
DADELVINGERS – Hilda van Zyl
- 250 gr margarine
250 ml sugar
500 gr dadels fyn gekap
1 eier goed geklits
200 gr Marie beskuitjies
100 gr rooi kersies
100 gr groen kersies (opsioneel)
klapper om oor te strooi
1. Smelt margarine en suiker oor lae hitte sonder om bruin te word.
2. Voeg dadels by en meng goed. Haal van die stoof af.
3. Voeg die eier by en roer goed sodat die eier egalig in gemeng kan word.
4. Voeg die beskuitjies en heel kersies by en meng tot deeglik gemeng.
5. Gooi die mengsel in ‘n 16 x 26 cm bak. Strooi klapper bo oor en laat koud word.
EAT SUM MORE – Anette Human
- 500 gram baie sagte regte botter maar dit moet nie gesmelt wees nie
- 4 x 250 ml koekmeelblom
2 x 250 ml maizena
2 x 250 ml versiersuiker
1. Plaas botter in 'n groot mengbak en roer.
2. Sif die droë bestanddele saam en roer dit geleidelik by botter.
3. Druk deeg met die hande 1 cm dik uit op 'n liggies besmeerde blad.
4. Sny vierkante van 4x4.
5. Plaas met 'n slaplemmes 'n paar sentimeter uitmekaar op bakplate.
6. Bak 30-40 minute by 150°C of tot strooi kleurig.
7. As die botter te sag was, gaan die deeg bietjie moeilik hanteer, ek gooi maar net nog bietjie meel by.
- GEMMERKOEKIES – Jana Wege
(beproef)
- 5 koppies koekmeel
2 koppies suiker
2 eiers
20 ml koeksoda
250 gram margarien
30 ml gemmer
¾ koppie goue stroop
5 ml sout
1. Klits margarien, suiker, eiers en stroop saam.
2. Voeg droë bestanddele by en meng tot hanteerbare deeg dat jy balletjies met hande kan rol.
3. Plaas balletjies op gesmeerde bakplate en druk effens plat met vinger.
4. Moenie te na aan mekaar sit nie.
5. Bak by 200°C vir 12-15 minute.
GEMMERKOEKIES - Corna Norval
- (beproef)
6 koppies meel
2 koppies Suiker
1 koppie margarien
1 koppie goue stroop
2 eiers
2 eetlepels gemmer
3 teelepels koeksoda opgelos in 2 eetlepels melk
¼ teelepel sout
Room botter, suiker en eiers. Gooi stroop en gemmer by. Voeg koeksoda mengsel by. Sif meel by. Rol balletjies en druk plat. Bak by 180ºC.
GINGERNUTS - Rina Shorty
(beproef)
350g bruismeel
sout
200g strooisuiker
1 eetl gemmer
1 t koeksoda
1 eier geklits
125 g botter
1/3 k goue stroop
1 t fyn lemoenskil - ek het nie ingesit nie.
Oond 160°C
Sif meel, sout, suiker en gemmer.
Smelt botter, stroop en laat bietjie afkoel.
Voeg by droe bestanddele.
Voeg eier en skil by en meng.
Rol in groot okkerneut grote bolletjies.
Pak op gesmeerde bakplaat en druk effens plat.
Bak vir 15-20 minute.
Ek gebruik die maatlepel se ronde eetlepel vol deeg om almal ewe groot te kry.
ONGEBAKTE GRONDBOONTJIEBLOKKIES - Rina Shorty
(beproef)
250 ml grondboontjiebotter
30 ml botter
250 ml sagte bruinsuiker
250 ml gouestroop
250 ml gemengde grondboontjies en rosyne.
1 L ( 4 k) ontbytgraanvlokkies soos Special K
Spuit 32x23 cm bakplaat.
Smelt die grondboontjiebotter, botter, suiker en gouestroop saam in n kastrol oor lae hitte.
Verwyder van die hitte en roer die ontbytgraanvlokkies by. Meng goed en druk in voorbereide bak vas en verkoel.
WENK
Gee die koekies n laag.
Toffie; Smelt 2 groot stawe Bar -ONe met bietjie room en smeer oor. OF
Klits gekookte kondensemelk en smeer oor. OF
Smelt n plak wit sjokolade in mikrogolf. Smeer oor en laat stol.
GRIEKSE NEUTBALLETJIES – Jana Wege
(beproef)
250 gram botter
80 ml strooisuiker
500 ml koekmeelblom
2 ml sout
10 ml amandelgeursel
1 pak 100 gram fyn amandels
gesifte versiersuiker om in te rol.
1. Meng al die bestanddele tot 'n gladde deeg. As dit krummel, maak bymekaar met jou hand.
2. Vorm okkerneutgroot balletjies en pak op 'n bakplaat. Verkoel 'n halfuur.
3. Bak 30 minute lank by 160°C tot net gaar, maar steeds lig van kleur.
4. Rol in gesifte versiersuiker terwyl nog warm. Laat afkoel of draadrak. Wanneer afgekoel pak in houer en strooi nog versiersuiker tussen elke laag. Het gister gebak en daar is niks oor nie.
KAAPSE SOETKOEKIES - Corna Norval
(beproef)
8 koppies meel
10 ml kremetart
4 koppies suiker
10 ml koeksoda
3 eiers
125 ml water
500g margarien
Sout
Klits eiers goed. Voeg suiker en water by en klits weer. Meng droë bestandele en vryf margarien in. Meng alles saam en sit in koekie drukker. Bak by 180ºC tot goud bruin.
KARARAMEL BROSBROOD - Jana Wege
(beproef)
Brosbrood:
- 125 gram Botter
125ml Strooisuiker.
Klits saam tot lig en donsig.
250ml koekmeel
25ml maizena
2ml sout
Sif saam en voeg by margarien en meng tot syywe deeg.
Druk vas in 20x24cm pan Bak by 180°C vir 10 minute en dan by 160°C vir 10 minute. Haal uit oond. (Ek het myne in pyrexbak gebak en was na 15 min reg)
Karamellaag
75 gram Botter
1 Blik Kondensmelk
50ml Stroop
125ml Strooisuiker.
Gooi alles saam in kastrol en kook oor medium hitte. Klop gedurig. Sodra dit begin kook vat dit nog so 5 min dan is dit dik. Gooi oor brosbroodlaag en laat afkoel. Smelt 150 gram donker sjokolade en gooi oor karamellaag. laat afkoel en sny in blokkies voor sjokolade heeltemal hard is.
Laat heeltemal koud word en sny in blokkies en bere in lugdigte houer
KLAPPERKOEKIES – Jana Wege
(beproef)
Klits saam
- 250 gram sagte margarien, 1½ koppie suiker en 3 eiers.
Sif saam
- 3 koppies koekmeel, 15ml bakpoeier en 1 ml sout.
Klits dit nou by eier mengsel en voeg dan 250 gram klapper by.
Resep se: Skep met ‘n vurk stukkies deeg die lengte van die vurk se tande. Draai dit om en druk die deel waar vurktande was in ekstra suiker. Plaas op gesmeer de bakplate effens uit mekaar en bak 10 minute by 180°C tot ligbruin. Laat afkoel en bêre in blikke.
EK wyk af: Die deeg is baie slap en dan gooi ek nog so ½ koppie meel by en druk koekies met die koekiemaker uit. Gebruik vormpie met groot opening anders verstop klapper die gaaitjies. Ek gebruik die een met die groot ster vorm. Plaas op bakplate en strooi bietjie ekstra suiker oor en bak.
KONFYTBLOKKIES - Corna Norval
(beproef)
500 ml koekmeel
125g margarien
1 eier
125 ml suiker
10 ml bakpoeier
2 ml sout
7 ml vanilla
Room margarien, suiker en eier. Voeg res by en meng deeglik. Deel deeg in ¾ en plaas die ander ¼ eenkant. Druk deeg in plat koekiepan. Smeer appelkooskonfyt oor en rasper die ¼ deeg bo-oor die konfyt. Bak by 180ºC.
LUI HERTZOGGIES – Anette Human
KORS:
500 ml (2 k) koekmeelblom
10 ml (2 t) bakpoeier
knippie sout
125 g botter
125 ml (½ k) suiker
1 ekstragroot eier, effens geklits
fyn appelkooskonfyt
BOLAAG:
3 eierwitte
300 ml (1¼ k) strooisuiker
500 ml (2 k) klapper
5 ml (1 t) vanieljegeursel
Voorverhit oond tot 180ºC.
Spuit bakplaat van 33 x 23 x 2 cm.
Sif meel, bakpoeier en sout saam.
Klits die botter en suiker tot sag en romerig.
Voeg die eier by en ook die droë bestanddele lepelsgewys. Meng goed.
Druk die deeg in die voorbereide bakplaat vas en laat 15 minute lank in die yskas staan.
Smelt appelkooskonfyt en smeer oor die deeg.
Bolaag:
Klits die eierwitte tot sagte punte vorm.
Voeg die strooisuiker lepelsgewys by terwyl aanhoudend geklits word.
Voeg die klapper by en vou saam met die vanieljegeursel in.
Skep in 'n spuitsak en spuit rosies bo-op die appelkooskonfyt, of smeer oor die appelkooskonfyt.
Bak 20 - 25 minute lank in die voorverhitte oond of tot die punte van die rosies begin verkleur.
Laat effens afkoel en sny in blokkies of vingers.
Bêre in lugdigte houer.
Lewer +- 40 blokkies.
3 BESTANDEEL BROWNIES - Adele
(beproef)
1 k choc chips
Meng al die bestandele saam.
Gooi in 33 cm x 22 cm gesmeerde pan.
Bak by 180ºC vir 25 minute.
Sny in blokkies en geniet.
CHOCOLATE BROWNIES - Jana Liefie Wege
100 gram sjokolade in blokkies gebreek
125 gram margarien
125 ml strooisuiker
4 eiers
5 ml vanilla
1 ml sout
¾koppie koekmeel
75 ml kakao (gesif)
100 gram pekan neute grof gekap
Verhit oond 180ºC.
Smeer en voer 25 x 30 cm bakplaat.
Smelt sjokolade en margarien in mikrogolfoond by 50 % krag. ( of dubbelkoker)
Klits suiker eiers vanilla en sout by.
Vou meel kakao en neute in tot net gemeng.
Skep in pan en bak 20-25 minute ~ moenie brownies te lank bak nie, aangesien dit n kenmerkende klam tekstuur het.
VERSIERSEL
50 gram margarien
2 koppies versiersuiker (gesif)
1/2 teelepel vanilla
50 ml kakao
75 ml melk pekanneut halwes vir versiering.
Smelt sjokolade en margarine soos by deeg.
Klits versiersuiker en kakao by.
klits vanilla by en net genoeg melk vir n slap versiersel.
Klits tot dik oor bak yswater.
Smeer versiersel oor warm brownies sodat dit effens in trek en blink.
Sny met skerp mes in blokkies en versier elke blokkie met halwe pekanneut.
DADELVINGERS – Hilda van Zyl
250 ml sugar
500 gr dadels fyn gekap
1 eier goed geklits
200 gr Marie beskuitjies
100 gr rooi kersies
100 gr groen kersies (opsioneel)
klapper om oor te strooi
1. Smelt margarine en suiker oor lae hitte sonder om bruin te word.
2. Voeg dadels by en meng goed. Haal van die stoof af.
3. Voeg die eier by en roer goed sodat die eier egalig in gemeng kan word.
4. Voeg die beskuitjies en heel kersies by en meng tot deeglik gemeng.
5. Gooi die mengsel in ‘n 16 x 26 cm bak. Strooi klapper bo oor en laat koud word.
EAT SUM MORE – Anette Human
2 x 250 ml maizena
2 x 250 ml versiersuiker
1. Plaas botter in 'n groot mengbak en roer.
2. Sif die droë bestanddele saam en roer dit geleidelik by botter.
3. Druk deeg met die hande 1 cm dik uit op 'n liggies besmeerde blad.
4. Sny vierkante van 4x4.
5. Plaas met 'n slaplemmes 'n paar sentimeter uitmekaar op bakplate.
6. Bak 30-40 minute by 150°C of tot strooi kleurig.
7. As die botter te sag was, gaan die deeg bietjie moeilik hanteer, ek gooi maar net nog bietjie meel by.
(beproef)
2 koppies suiker
2 eiers
20 ml koeksoda
250 gram margarien
30 ml gemmer
¾ koppie goue stroop
5 ml sout
1. Klits margarien, suiker, eiers en stroop saam.
2. Voeg droë bestanddele by en meng tot hanteerbare deeg dat jy balletjies met hande kan rol.
3. Plaas balletjies op gesmeerde bakplate en druk effens plat met vinger.
4. Moenie te na aan mekaar sit nie.
5. Bak by 200°C vir 12-15 minute.
GEMMERKOEKIES - Corna Norval
125ml Strooisuiker.
Klits saam tot lig en donsig.
250ml koekmeel
25ml maizena
2ml sout
Sif saam en voeg by margarien en meng tot syywe deeg.
Druk vas in 20x24cm pan Bak by 180°C vir 10 minute en dan by 160°C vir 10 minute. Haal uit oond. (Ek het myne in pyrexbak gebak en was na 15 min reg)
Karamellaag
75 gram Botter
1 Blik Kondensmelk
50ml Stroop
125ml Strooisuiker.
Gooi alles saam in kastrol en kook oor medium hitte. Klop gedurig. Sodra dit begin kook vat dit nog so 5 min dan is dit dik. Gooi oor brosbroodlaag en laat afkoel. Smelt 150 gram donker sjokolade en gooi oor karamellaag. laat afkoel en sny in blokkies voor sjokolade heeltemal hard is.
Laat heeltemal koud word en sny in blokkies en bere in lugdigte houer
KLAPPERKOEKIES – Jana Wege
(beproef)
Klits saam
Sif saam
Klits dit nou by eier mengsel en voeg dan 250 gram klapper by.
Resep se: Skep met ‘n vurk stukkies deeg die lengte van die vurk se tande. Draai dit om en druk die deel waar vurktande was in ekstra suiker. Plaas op gesmeer de bakplate effens uit mekaar en bak 10 minute by 180°C tot ligbruin. Laat afkoel en bêre in blikke.
EK wyk af: Die deeg is baie slap en dan gooi ek nog so ½ koppie meel by en druk koekies met die koekiemaker uit. Gebruik vormpie met groot opening anders verstop klapper die gaaitjies. Ek gebruik die een met die groot ster vorm. Plaas op bakplate en strooi bietjie ekstra suiker oor en bak.
KONFYTBLOKKIES - Corna Norval
(beproef)
- LEMOENKOEKIES - Louise van Heerden
- (beproef)
Dié koekies het 'n skontekstuur en herinner aan outydse rotskoekies, maar in plaas van speserye is hulle met lemoen gegeur. Eet die koekies binne twee dae.
Sap en fyngerasperde skil van 1 lemoen
125 ml laevet margarien
30 ml kunsmatige versoeter
1 eier
500 ml koekmeelblom
2 ml bakpoeier
2 ml koeksoda
1 ml sout
125 ml karringmelk
Voorverhit die oond tot 190 °C en smeer 'n paar bakplate.
Verroom die margarien en versoeter tot lig en voeg die eier, lemoensap en -skil by.
Klits goed.
Sif die meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam en roer dit om die beurt met die karringmelk by die droë bestanddele in.
Skep teelepelsvol op die bakplate (laat genoeg spasie tussen elkeen, want die koekies sprei) en bak vir 10-12 minute tot liggoudbruin.
Laat effens afkoel op die bakplate en pak dan versigtig op draadrakke.
Wanneer afgekoel, bêre in lugdigte houers.
Lewer 40 koekies.
MAYONNAISE KOEKIES- Rina Shorty
(beproef)
250 ml suiker
250 ml mayonnaise
5oo ml bruismeel
5 ml vanilla
Sout
Sif droe best. en meng met vanilla en mayonnaise.
Vorm okkerneur grote bolletjies, druk plat met vurk en strooi suiker oor.
Bak 12 minute by 180°C
MILO KOEKIES – Chrismarie Opperman
(beproef)
1 Kop Wit Suiker
1 Kop Bruin Suiker
2 Eiers
250g Margarien
2½ Kop Bruismeel
1 Kop Milo Poeier
1 Kop Choc chips (Opsioneel)
10ml Vanilla
Metode
Meng die suiker en eiers. Voeg die margarine by. Sif die bruismeel by en meng goed. Voeg die Milo, Choc chips en vanilla by. Meng. Skep teelepelsvol op bakplaat. Bak teen 180°C vir 10-15 minute.
- REPELSTEELTJIES - Jana Wege
(beproef)
4-5 dosyn
500 ml koekmeel
2 ml sout
1 ml bakpoeier
250 g gerasperde Cheddarkaas
250 g margarien (kamertemp )
appelkooskonfyt
Sif droë bestanddele. Meng kaas en margarien by. Dit moet sag maar nie gesmelt wees nie.
Meng tot hanteerbare deeg.
Rol okkerneut grootte balletjies en plaas in holtes van klein kolwyntjie pannetjies wat met Spray & cook gespuit is.
Druk gaatjie met agterkant van houtlepel maar oppas dat jy nie regdeur tot op pan druk nie.
Skep bietjie appelkooskonfyt in elkeen en bak so 15 minute by 200°C.
Laat afkoel en bere in digte houer.
Voor opdiening skep weer bietjie appelkooskonfyt in elkeen want konfyt bak weg.
Ek sit sommer die appelkooskonfyt in my versierbuis dan spuit dit makliker in gaatjie en jy besmeer ook nie kante nie want dit bak donker en lyk nie so mooi nie.
ROMANY CREAMS - Huisgenoot
250 gram margarine
250 ml suiker
500 ml koekmeelblom
5 ml bakpoeier
2 ml sout
375 ml droë klapper
30 ml kakao
125 ml kookwater
Vulsel:
125 ml suiker
15 ml margarien
125 ml vars room
65 ml warm melk
5 ml vanilla
400 ml versiersuiker
50 gram kooksjokolade gesmelt (opsioneel)
Room margarien en suiker saam tot lig en donsig.
Sif meel, bakpoeier en sout saam.
Voeg gesifde mengsel en klapper by geroomde mengsel en meng goed.
Los kakao op in kookwater en voeg by die mengsel en meng goed.
Rol in balletjies of plaas teelepels vol op ‘n gesmeerde bakplaat.
Bak 10-12 minute by 180 °C
Vir die vulsel:
Karamelliseer suiker en botter in ‘n groot kastrol.
Verwyder van hitte en voeg room, warm melk en vanilla by.
Voeg genoeg versiersuiker by om vulsel smeerbaar te maak.
Meng met gesmelte sjokolade in verkies.
Plak koekies 2-2 opmekaar met vulsel tussenin.
SALAMI MALVA KLAPPER WIELETJIES – Jana Wege
- (beproef)
½ koppie pekan neute fyn gekap
½ koppie kersies grof gekap
1 pakkie Marie beskuitjies fyn gerol
60 ml klapper
1 blik kondensmelk
15 malvalekkers fyn gesny
Meng alles saam. Strooi ekstra klapper op lang stuk foelie.
Vorm ‘n rol op foelie en draai vas rol mooi rond en seel foelie aan die kante.
Plaas in yskas om koud te word. Sny skyfies met skerp mes.
Kan paar dae voor die tyd gemaak word.
- SJOKOLADE – SEMELSTAFIES - Rina Shorty
(beproef)
100 g ongesoute grondboontjies, gerooster en gekap
100 g rosyne
150 g hawermout
25 g pofrys
25 g ontbytgraanvlokkies fyngedruk
200 ml kondensmelk
10 ml suurlemoensap
250 g donker - of melksjokolade, gekap
Meng die neute, rosyne en ontbytgrane saam. Verhit die kondesemelk en roer die suurlemoensap daarby. Gooi oor graanmengsel en roer.
Druk die mengsel in gesmeerde gevoerde plaat. Bak by 180°C vir 20 min. Laat afkoel.
Smelt sjokolade in bak oor kokende water.
Smeer oor gebakte mengsel. Laat eeltemal afkoel en sit vir uur in yskas.
Sny in stafies.
- SMELT IN DIE MOND KOEKIES - Jana Wege
- (beproef)
- Baie lekker!!
250 g botter/margarien
250 ml wit suiker
2 eiers geklits
2ml amandegeursel / ek gebruik graag suurlemoen geursel
500 ml koekmeel
375 ml maizena
15 ml bakpoeier
1 ml sout
200 g baksjokolade
Klits botter,suiker en eiers saam.
Sif droe bestanddele saam en meng by bottermengsel.
Voeg geursel by.
Dis n sagte hanteerbare deeg.
As die deeg te sag is gooi klein bietjie maizena by.
As mens te veel koekmeel by gooi verloor koekie die lekker smelt in die mond gevoel.
Druk met koekiemaker vormpies uit op gesmeerde bakplate.
Bak 8 - 10 minute by 180 ° C
Hou dop, koekies brand maklik.
Versier koekies met baksjokolade.
Jy kan koekies plat sit en sjokolade oor drup.
Of een punt van die koekie in sjokolade druk of koekies aan die plat agterkant met sjokolade smeer.
Bewaar in lugdigte houer.
SMELT IN DIE MOND KOEKIES - Corna Noval
- (beproef)
500g margarien
2 koppies versiersuiker
1 koppie mielieblom
1 koppie olie
5 – 6 koppies koekmeel (hangaf van hoe sag jy dit wil hê)
Amandels en amandelessens (opsioneel)
Room botter en suiker. Voeg olie by en meng goed. Voeg mielieblom en meel om die beurt by en meng goed. Voeg amandels en essens by. Bak by 180ºC vir 10 minute.
SPESERYKOEKIES – Jana Wege
- (beproef)
Nog n heerlike kleinkoekie. My kinders het dit altyd pannekoekies genoem omdat mens dit in kaneelsuiker rol voor jy dit bak. Vakansies het my ma en Mia altyd die koekies annekseer as hulle s'n. Ons kon die ander eet.
3 koppies (750ml) koekmeel
10 ml kremetart
5 ml koeksoda
2 ml sout
250 gram botter/margarien
200 ml witsuiker
1 eier
SPESERYSUIKER
100 ml suiker
10 ml kaneel
5 ml neutmuskaat (Nutmeg)
Sif droëbestanddele saam.Klits margarien, suiker en eier tot lig en romerig.
Voeg meelmensel by en meng tot hanteerbare deeg. Rol deeg in okkerneut grootte balletjies.
Meng die speserysuiker alles saam.
Rol elke balletjie in die suiker en plaas op gesmeerde bakplaat entjie uit mekaar.
Druk effens plat met n vurk.
Bak koekies 8-10 minute by 180°C
Maak omtrent 65 koekies.
SUURLEMOEN SMELT KOEKIES - Rina Shorty
- (beproef)
250 g sagte botter of margarien
400 g koekmeel - gesif
100 ml versiersuiker
sout
gerasperde skil van 1 suurlemoen
Klop die botter tot romerig.
Sif die versiersuiker in en klits tot bleek en donsig.
Roer die koekmeel, sout en suurlemoenskil in.
Rol balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat.
Bak by 180 grade C vir 15 minute.
Laat afkoel en sif versiersuiker oor.
- TOFFIE KOEKIES - Corna Norval
- (beproef)
Deeg:
1 koppie koekmeel
4 eetlepels strooisuiker
½ koppie botter
Meng en druk in plat koekpan vas en bak vir 20 minute tot ligbruin.
Vulsel:
1 koppie margarien
1 blik kondensmelk
1 koppie bruinsuiker
60ml goue stroop
1 teelepel vanilla
Kook in kastrol totdat suiker gesmelt is. Kook ‘n verdere 7 minute. Koel effens af en voeg vanilla by. Smeer dun oor deeg.
Bolaag:
Smelt 1 blok Albany Chocolate en smeer dun oor.
VLAKOEKIES - Jana Wege
(beproef)
Klits saam: 250 gram sagte Stork margarien
1 koppie suiker
2 eiers en 5 ml vanilla tot glad en romerig.
Sif saam: 3x250ml koekmeel
125ml vlapoeier
125ml maizena
10ml bakpoeier.
Meng droë bestanddele by eiermengsel tot n sagte deeg. Druk koekies met koekiemaker op gesmeerde bakplate en bak 8-9min in oond 180°C. bak op middelste oondrak. Houmaar koekies dop want oonde se temp verskil. Haal uit en laat afkoel. Plak 2/2 op mekaar met versiersuiker.
Deeg kan ook in vleismeule gebruik word!
WOOLLIES COOKIES
(Recipe may be halved as this makes heaps)
- 2 (500 ml) cups butter
680 g chocolate chips
4 (1000 ml) cups flour
2 (500 ml) cups brown sugar
2 tsp (10 ml) Bicarbonate of soda
1 tsp (5 ml) salt
2 (500 ml) cups sugar
500 g Grated Cadbury chocolate
5 (1250 ml) cups blended oatmeal
4 eggs
2 tsp (10 ml) baking powder
2 tsp (10 ml) vanilla
3 cups (375 ml) chopped nuts (optional)
Measure oatmeal, and blend in a blender to a fine powder. Cream the butter and both sugars. Add eggs and vanilla, mix together with flour, oatmeal, salt, baking powder, and bicarbonate of soda. Add chocolate chips, grated Chocolate and nuts. Roll into balls, and place two inches apart on a cookie sheet. Bake for 10 minutes at 180 C.
The above quantities make 112 cookies.
YSTERVARKIES - Rina Shorty
- (beproef)
- 250 g margarien
2 eiers
250 ml melk
500 ml suiker
4 x 250 ml bruismeel
5 ml vanilla
3 ml sout
Meng botter en suiker tot room.
Voeg die geklitste eiers, vanilla en melk by.
Sif droe bestandele en voeg by.
Die deeg is styf.
Skep in gesmeerde oondgroote pan.
Bak by 180 grade C vir 30 - 45 minute.
STROOP
500 ml suiker
60 ml kakao
500 ml kookwater
60 ml botter
Roer tot suiker opgelos het en kook verder tot romerig.
Sny afgekoelde koek in blokke en doop in stroop.
Rol in klapper.
Dié koekies het 'n skontekstuur en herinner aan outydse rotskoekies, maar in plaas van speserye is hulle met lemoen gegeur. Eet die koekies binne twee dae.
Sap en fyngerasperde skil van 1 lemoen
125 ml laevet margarien
30 ml kunsmatige versoeter
1 eier
500 ml koekmeelblom
2 ml bakpoeier
2 ml koeksoda
1 ml sout
125 ml karringmelk
Voorverhit die oond tot 190 °C en smeer 'n paar bakplate.
Verroom die margarien en versoeter tot lig en voeg die eier, lemoensap en -skil by.
Klits goed.
Sif die meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam en roer dit om die beurt met die karringmelk by die droë bestanddele in.
Skep teelepelsvol op die bakplate (laat genoeg spasie tussen elkeen, want die koekies sprei) en bak vir 10-12 minute tot liggoudbruin.
Laat effens afkoel op die bakplate en pak dan versigtig op draadrakke.
Wanneer afgekoel, bêre in lugdigte houers.
Lewer 40 koekies.
MAYONNAISE KOEKIES- Rina Shorty
(beproef)
250 ml suiker
250 ml mayonnaise
5oo ml bruismeel
5 ml vanilla
Sout
Sif droe best. en meng met vanilla en mayonnaise.
Vorm okkerneur grote bolletjies, druk plat met vurk en strooi suiker oor.
Bak 12 minute by 180°C
MILO KOEKIES – Chrismarie Opperman
(beproef)
1 Kop Wit Suiker
1 Kop Bruin Suiker
2 Eiers
250g Margarien
2½ Kop Bruismeel
1 Kop Milo Poeier
1 Kop Choc chips (Opsioneel)
10ml Vanilla
Metode
Meng die suiker en eiers. Voeg die margarine by. Sif die bruismeel by en meng goed. Voeg die Milo, Choc chips en vanilla by. Meng. Skep teelepelsvol op bakplaat. Bak teen 180°C vir 10-15 minute.
(beproef)
4-5 dosyn
500 ml koekmeel
2 ml sout
1 ml bakpoeier
250 g gerasperde Cheddarkaas
250 g margarien (kamertemp )
appelkooskonfyt
Sif droë bestanddele. Meng kaas en margarien by. Dit moet sag maar nie gesmelt wees nie.
Meng tot hanteerbare deeg.
Rol okkerneut grootte balletjies en plaas in holtes van klein kolwyntjie pannetjies wat met Spray & cook gespuit is.
Druk gaatjie met agterkant van houtlepel maar oppas dat jy nie regdeur tot op pan druk nie.
Skep bietjie appelkooskonfyt in elkeen en bak so 15 minute by 200°C.
Laat afkoel en bere in digte houer.
Voor opdiening skep weer bietjie appelkooskonfyt in elkeen want konfyt bak weg.
Ek sit sommer die appelkooskonfyt in my versierbuis dan spuit dit makliker in gaatjie en jy besmeer ook nie kante nie want dit bak donker en lyk nie so mooi nie.
ROMANY CREAMS - Huisgenoot
250 gram margarine
250 ml suiker
500 ml koekmeelblom
5 ml bakpoeier
2 ml sout
375 ml droë klapper
30 ml kakao
125 ml kookwater
Vulsel:
125 ml suiker
15 ml margarien
125 ml vars room
65 ml warm melk
5 ml vanilla
400 ml versiersuiker
50 gram kooksjokolade gesmelt (opsioneel)
Room margarien en suiker saam tot lig en donsig.
Sif meel, bakpoeier en sout saam.
Voeg gesifde mengsel en klapper by geroomde mengsel en meng goed.
Los kakao op in kookwater en voeg by die mengsel en meng goed.
Rol in balletjies of plaas teelepels vol op ‘n gesmeerde bakplaat.
Bak 10-12 minute by 180 °C
Vir die vulsel:
Karamelliseer suiker en botter in ‘n groot kastrol.
Verwyder van hitte en voeg room, warm melk en vanilla by.
Voeg genoeg versiersuiker by om vulsel smeerbaar te maak.
Meng met gesmelte sjokolade in verkies.
Plak koekies 2-2 opmekaar met vulsel tussenin.
SALAMI MALVA KLAPPER WIELETJIES – Jana Wege
½ koppie pekan neute fyn gekap
½ koppie kersies grof gekap
1 pakkie Marie beskuitjies fyn gerol
60 ml klapper
1 blik kondensmelk
15 malvalekkers fyn gesny
Meng alles saam. Strooi ekstra klapper op lang stuk foelie.
Vorm ‘n rol op foelie en draai vas rol mooi rond en seel foelie aan die kante.
Plaas in yskas om koud te word. Sny skyfies met skerp mes.
Kan paar dae voor die tyd gemaak word.
(beproef)
100 g ongesoute grondboontjies, gerooster en gekap
100 g rosyne
150 g hawermout
25 g pofrys
25 g ontbytgraanvlokkies fyngedruk
200 ml kondensmelk
10 ml suurlemoensap
250 g donker - of melksjokolade, gekap
Meng die neute, rosyne en ontbytgrane saam. Verhit die kondesemelk en roer die suurlemoensap daarby. Gooi oor graanmengsel en roer.
Druk die mengsel in gesmeerde gevoerde plaat. Bak by 180°C vir 20 min. Laat afkoel.
Smelt sjokolade in bak oor kokende water.
Smeer oor gebakte mengsel. Laat eeltemal afkoel en sit vir uur in yskas.
Sny in stafies.
250 g botter/margarien
250 ml wit suiker
2 eiers geklits
2ml amandegeursel / ek gebruik graag suurlemoen geursel
500 ml koekmeel
375 ml maizena
15 ml bakpoeier
1 ml sout
200 g baksjokolade
Klits botter,suiker en eiers saam.
Sif droe bestanddele saam en meng by bottermengsel.
Voeg geursel by.
Dis n sagte hanteerbare deeg.
As die deeg te sag is gooi klein bietjie maizena by.
As mens te veel koekmeel by gooi verloor koekie die lekker smelt in die mond gevoel.
Druk met koekiemaker vormpies uit op gesmeerde bakplate.
Bak 8 - 10 minute by 180 ° C
Hou dop, koekies brand maklik.
Versier koekies met baksjokolade.
Jy kan koekies plat sit en sjokolade oor drup.
Of een punt van die koekie in sjokolade druk of koekies aan die plat agterkant met sjokolade smeer.
Bewaar in lugdigte houer.
SMELT IN DIE MOND KOEKIES - Corna Noval
Nog n heerlike kleinkoekie. My kinders het dit altyd pannekoekies genoem omdat mens dit in kaneelsuiker rol voor jy dit bak. Vakansies het my ma en Mia altyd die koekies annekseer as hulle s'n. Ons kon die ander eet.
3 koppies (750ml) koekmeel
10 ml kremetart
5 ml koeksoda
2 ml sout
250 gram botter/margarien
200 ml witsuiker
1 eier
SPESERYSUIKER
100 ml suiker
10 ml kaneel
5 ml neutmuskaat (Nutmeg)
Sif droëbestanddele saam.Klits margarien, suiker en eier tot lig en romerig.
Voeg meelmensel by en meng tot hanteerbare deeg. Rol deeg in okkerneut grootte balletjies.
Meng die speserysuiker alles saam.
Rol elke balletjie in die suiker en plaas op gesmeerde bakplaat entjie uit mekaar.
Druk effens plat met n vurk.
Bak koekies 8-10 minute by 180°C
Maak omtrent 65 koekies.
SUURLEMOEN SMELT KOEKIES - Rina Shorty
250 g sagte botter of margarien
400 g koekmeel - gesif
100 ml versiersuiker
sout
gerasperde skil van 1 suurlemoen
Klop die botter tot romerig.
Sif die versiersuiker in en klits tot bleek en donsig.
Roer die koekmeel, sout en suurlemoenskil in.
Rol balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat.
Bak by 180 grade C vir 15 minute.
Laat afkoel en sif versiersuiker oor.
680 g chocolate chips
4 (1000 ml) cups flour
2 (500 ml) cups brown sugar
2 tsp (10 ml) Bicarbonate of soda
1 tsp (5 ml) salt
2 (500 ml) cups sugar
500 g Grated Cadbury chocolate
5 (1250 ml) cups blended oatmeal
4 eggs
2 tsp (10 ml) baking powder
2 tsp (10 ml) vanilla
3 cups (375 ml) chopped nuts (optional)
Measure oatmeal, and blend in a blender to a fine powder. Cream the butter and both sugars. Add eggs and vanilla, mix together with flour, oatmeal, salt, baking powder, and bicarbonate of soda. Add chocolate chips, grated Chocolate and nuts. Roll into balls, and place two inches apart on a cookie sheet. Bake for 10 minutes at 180 C.
The above quantities make 112 cookies.
YSTERVARKIES - Rina Shorty
2 eiers
250 ml melk
500 ml suiker
4 x 250 ml bruismeel
5 ml vanilla
3 ml sout
Meng botter en suiker tot room.
Voeg die geklitste eiers, vanilla en melk by.
Sif droe bestandele en voeg by.
Die deeg is styf.
Skep in gesmeerde oondgroote pan.
Bak by 180 grade C vir 30 - 45 minute.
STROOP
500 ml suiker
60 ml kakao
500 ml kookwater
60 ml botter
Roer tot suiker opgelos het en kook verder tot romerig.
Sny afgekoelde koek in blokke en doop in stroop.
Rol in klapper.
ONVERBETERLIKE ROMANY CREAMS - Rina Shorty
(beproef)
250 gram botter of harde margarien
250 ml strooisuiker
625 ml klapper
500 ml koekmeel
70 ml kakao
5 ml bakpoeier
sout
75 gram sjokolade gesmelt
1. Klits botter lig en romerig en voeg die strooisuiker bietjie, bietjie by terwyl aanhoudend geklits word.
2. Voeg die klapper by en meng deur.
3. Sif meel, kakao, bakpoeier en sout saam.
4. Voeg by klappermengsels en meng goed deur. Dit lyk of dit nie gaan lekker bymekaar kom nie.
5. Rol teelepels vol in klein balletjies, pak op plaat.
6. Druk plat met vurk.
7. Bak 10 minute by 180°C.
8. Sit twee twee op mekaar vas met gesmelte sjokolade.
PALMIERS - Sue Day
(beproef)
Sit die deeg op jou blad, strooi die suiker oor en rol dit in met 'n koekroller dat die suiker in druk.
Draai deeg om en doen dieselfde.
Nou vou jy so 4 cm onder om en bo om en rol weer liggies met die koekroller.
Vou weer en rol liggies met die koekroller. By nou as jy weer vou, vou jy die 2 helftes bo op mekaar en rol weer met die koekroller.
Jy letterlik rol net eenkeer liggies oor. Jy rol nou nie weer uit om uit te rol nie, net liggies om hulle aanmekaar te laat klou.
Nou sny jy hulle in so 2 cm stukkies en draai hulle op hulle sye. Jy het nou goedjies wat lyk soos 'n U.
Los in die yskas vir so halfuur en nou bak jy hulle vir 12 -15 minute by 200°C.
- SHORTBREAD – Stella Kallis
(beproef) - 225g maizena
225g meel
110g strooisuiker
250g botter of matgarien
Sif maizena, meel en strooisuiker saam.
Vryf botter in.
Knie tot sagte deeg.
Druk deeg in 'n 20x20 bakplaat.
Merk snye liggies.
Prik met 'n vurk.
Bak by 160°C vir 1 uur.
Strooi strooisuiker oor sodra dit uit die oond uit kom.
Laat in pan afkoel.
Sny weer deur terwyl dit nog warm is,anders breek dit. - Foto: Stella Kallis
(beproef)
225g meel
110g strooisuiker
250g botter of matgarien
Sif maizena, meel en strooisuiker saam.
Vryf botter in.
Knie tot sagte deeg.
Druk deeg in 'n 20x20 bakplaat.
Merk snye liggies.
Prik met 'n vurk.
Bak by 160°C vir 1 uur.
Strooi strooisuiker oor sodra dit uit die oond uit kom.
Laat in pan afkoel.
Sny weer deur terwyl dit nog warm is,anders breek dit.