Russell L. Blaylock: Natural strategies for cancer patients
James Wong: Grow your own drugs (Natuurlike plante en kruie vir migraines, gewigsverlies, ens.)
Penny Ingham: Free your back (Hoe om jou rug op te pas en van pyn ontslae te raak)
Xandria Williams: The herbal detox plan (Reinig die liggaam en help o.a. met gewigsverlies)
George D. Pamplona-Roger: Plants that heal
Charles Barnhoorn: The bulb book (vir die tuiniers)
REISGIDSE VIR DIE AVONTURIERS EN KAMPEERDERS
Karen Watkins: Off the beaten track: more adventure scrambles in the Cape Peninsula
Karen Watkins: Adventure hikes in the Cape Peninsula
Dawid van Lill Wonders van Afrika Wonders of Africa
PROJEKTE & HANDWERK
Alan Bridgewater: Vinnige & maklike projekte vir die naweek-houtwerke
Angie Franke & Monique Day-Wilde: Blitskuns
50 vinnige kunsprojekte met stap-vir-stap aanwysings en foto's in volkleur van elke voltooide projek.
RESEPTE BOEKE
Hilary Biller: Japtrap-Braai
Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid – van geesbou tot ’n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ’n blaaskans ná ’n uitputtende week – het nie ’n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir ’n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek. Hilary Biler maak die voorbereiding van kos tydens ’n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie – die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee. Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur – beesvleis, lamsvleis, varkvleis, hoender, vis, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en nageregte, elkeen met foto’s om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en ’n braaitang …
Alida Ryder: Heerlik & Maklik Hartskos
Heerlik en Maklik is ’n versameling resepte wat sy as ’n besige ma van ’n tweeling, kosstilis en –fotograaf, aan haar gesin en familie voorsit. Soms iets verbeeldingryks en bietjie ingewikkeld, maar meestal maklike en “eerlike”, onopgesmukte huiskos voorberei met ’n dosis liefde en entoesiasme en ’n knypie of twee kreatiwiteit en nuuskierigheid. Hartskos.