SUE SE BROODJIE - Sue Day
(beproef)
Die lekker resep op Resepte vir die Jongergeslag gekry. Gekoopte brooddeeg uitgerol en gebraaide uie, knoffel, bacon en kaas oor gestrooi. Toe in die lengte opgerol en in dik skywe gesny en in ‘n oondpan gepak. 1 bakkie room, 1 pakkie potatobake en ½ koppie melk gemeng en oor gegooi. Bak vir 45 minute by 180°C. Dit is heerlik verby. Die knoffel is ‘n definitiewe moet.
Foto - Sue Day
KNOFFELBOLLE - Rina Shorty
(beproef)
2 eiers
5 ml sout
25 ml olie
500 ml lou water of melk
60 ml suiker
10 gr kits gis
5 x 250ml meel
SOUS
180 ml botter
3 knoffel gerasper
25 ml fyn pietersielie
10 ml gemengde kruie ( indien verkies)
Gooi lou water of melk, kitsgis, olie, sout, eiers en suiker en 250 ml meel in voedselverwerker of Kenwood.
Meng goed en laat 15 minute staan.
Voeg res van meel by en knie tot sagte gladde deeg.
Laat dubbeld rys.
Maak sous aan deur botter te smelt en res van bestandele by te voeg.
Vorm jumbo eier grote en doop in gesmelte botter mengsel .
Pak in gesmeerde groot ronde ysterpot of glas bak 38 cm x28 cm en gooi res van gesmelte botter oor.
Bak vir 15 - 20 minute by 200°C
Sit blokkies kaas - Berg cheddar is heerlik- binne deegbolletjies.
KNOFFEL KAAS SKONS
(beproef)
500ml Snowflake koekmeelblom (280g)
15 ml Bakpoeier
2 ml Sout
75 ml Strooisuiker (60g)
65 g Margarien of Botter
1 Eier
125 ml Melk
Metode
Voeg droë bestanddele saam. Voeg suiker by.
Vryf maragarien in tot mengsel soos broodkrummels lyk.
Meng eier en melk, met droë bestanddele tot 'n sagte deeg wat nie klewerig is nie.
Druk liggies uit tot 20mm dik op n meelbestrooide werkvlak.
Sny in sirkels of vierkante.
Plaas op gesmeerde bakplaat dat skons aan mekaar raak en bak 12 - 15 minute in voorverhitte oond teen 200grade C (400 F)
Smelt botter en knoffel saam. Gooi oor gaar skons.
Strooi gerasperde cheddarkaas en gemengde kruie oor en sit terug in oond wat af gesit is.
Laat kaas smelt en smul
Foto: Leonie Scott
CHAKALAKA BROODJIE
(kan ook muffins maak)
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
sout & peper na smaak
4 eiers
410g Chakalaka (matige geur /
sterker geur indien verkies)
125 ml Cheddar kaas gerasper
Voorverhit oond tot 180°
Sif droë bestandele saam
Klits eier & chakalaka
Meng eier mengsel met droë bestandele
Plaas deeg in gesmeerde broodpannetjie en strooi gerasperde kaas bo-oor
Bak +/- 45 minute
MIELIEBROODJIE
500 g bruismeel
5 ml sout
1 blik (410 g) blik ingedampte melk
1 blik (410 g) blik roomsoort mielies
Voorverhit oond tot 180°
Sif bruismeel en sout saam
Voeg ingedampte melk en mielies by en meng goed
Skep in gesmeerde broodpan en bak +/- 60 minute of tot gaar
ROL~BROODJIE
¾ pak deeg (ready made dough)
1 blikkie tamatie puree
250 g spekvleis
1 ui
375 ml gerasperde cheddarkaas
Voorverhit oond tot 200. Rol deeg uit
Smeer tamatie puree oor deeg
Braai spek en ui en smeer oor
Sprinkel kaas oor
Rol deeg in lengte op soos swiss rol
Plaas in gesmeerde broodpannetjie en laat rys eers bietjie voor bak
Bak half +/- 30 minute
Kan ook enige vulsel soos verkies gebruik
TAMATIE-EN-UIE BROODJIE
1 x 500 g bruismeel
1 pakkie tamatie-en-uie-sop of
tamatieroomsop
2-3 repe swoerdlose spekvleis, gekap
1 ui gekap
15 ml kookolie
1 x 500 ml houer karringmelk
Voorverhit oond tot 180°
Meng bruismeel en soppoeier
Braai spek en ui in verhitte kookolie
Voeg spek mengsel en karringmelk by droë bestandele en meng goed
Skep deeg in gesmeerde broodpan en bak +/- 50-60 minute of tot gaar
GEBAKTE BROODROLLETJIES MET ROOMSOUS
klaar bereide brooddeeg gerys en afgeknie
sous:
125 g spekvleis gesnipper
1 blik tamatie en uiesmoor
250 ml vars room
swartpeper
vars pietersielie
250 ml cheddarkaas gerasper
Voorverhit oond tot 100°
Smeer ‘n plat swartpot of ‘n kasserolbak met botter
Knyp stukke deeg af en vorm in bolletjies
Pak die deegbolle taamlik naby aan mekaar in die bak en laat rys goed uit in
die oond
Soteer intussen spek tot gaar, voeg tamatie-en-uiesmoor by en verhit tot
kookpunt.
Laat prut tot effens afgekook ~ verwyder van hitte, roer room by en geur met
sous, peper en pietersielie
Verwyder bak uit oond en verhoog die temperatuur tot 180°
Giet sous oor die deeg en bak 40-50 minute
Sprinkel kaas oor en bak 10 minute tot goudbruin
MIELIEGEREG - Jana Wege
(beproef)
Hierdie reseppie is so vinnig en maklik en regtig 'n wenner.
2 x sweetcorn
2 eiers
2 eetl mieliemeel (hoogvol)
1 kop gerasperde kaas
knippie
sout
Meng alles goed saam.
Bak tot gestol @ 180°C (ongeveer 30-35
min.)
Gooi so 5 min voor einde xtra gerasperde kaas oor en bietjie paprika
en grill tot gesmelt.
Geniet!
ROOSTERKOEK - Rina Shorty
(beproef)
Mens het nie 'n braaivleis vuur nodig nie.
Bak dit sommer in die riffel pan op die stoof en verder in die oond tot gaar.
4 x 250 ml koekmeel
10 gram kitsgis
60 ml suiker
100 g gesmelte botter
300 ml louwarm water
1. Sif koekmeel in groot meng bak.
2. Roer gis en suiker by.
3. Voeg die gesmelte botter en louwarm water by en meng tot sagte deeg.
4. Knie tot glad en elasties. Doen dit sommer in jou voedselverwerker.
5. Bedek en laat dubbeld rys.
6. Knie af en vorm balletjies.
7. Druk plat om roosterkoeke te vorm.
8. Laat paar minute rys.
9. Plaas op rooster oor matige kole.
10. Draai om sodra uit gerys en goudbruin.
11. Braai ander kant gaar.
OF
Stel oond op 180°C.
Bak 4 op 'n slag in riffelpan tot uit gerys en swart merkies het.
Plaas in oond pan wat in oond is, terwyl res in riffelpan gebak word.
Bak tot gaar in oond.
SLAPPAP POFFERS - Anna Hattingh
(beproef)
Dis goedkoop, lekker en heeltemal anders. Veral die mans is mal hieroor.
Die resep kom uit Wenresepte 2.
100 ml mieliemeel
500 ml water
1 geklitste eier
250 ml bruismeel
2 ml mosterdpoeier
2 ml sout
Knypie rooipeper
125 ml gerasperde Cheddar kaas
Kookolie vir diepbraai
Aromat na smaak
Meng mieliemeel en water en verhit dit tot kookpunt (ek doen dit sommer in glasbak in mikrogolfoond vir so 5 minute en roer dit deur en kook dit nog vir 5 minute) Laat dit afkoel tot lou.
Voeg die eier by die pap en meng. Sif die bruismeel, mosterdpoeier, sout en rooipeper saam, voeg by die papmengsel en meng dit goed. Voeg kaas by en meng.
Skep teelepelsvol van die mengsel in warm, diep kookolie en braai dit aan weerskante daarin tot goudbruin.
Dreineer gaar poffers op kombuispapier en strooi geuropwekker (aromat) oor. Sit voor warm of koud.
Foto - Anna Hattingh
GEBAKTE MIELIEPAPMUFFINS - Aletta Lintvelt (Weg tydskrif)
Saam met ’n lekker smoor en ‘n stukkie wors is dit ’n maaltyd op sy eie. Of laat dit die sousies van ‘n lekker potjie opsuig.
2 koppies mieliemeel
4 koppies water
1 teelepel sout
3 eetlepels olyfolie of botter
2 eiers
2 hande vol kaas, gerasper
4 eetlepels gekapte vars kruie, of 1 eetlepel droë kruie
1 teelepel rooipeper
1 teelepel paprika
1 koppie heel mieliepitte
6 sondroogtamaties, gekap
12 kersietamaties, gehalveer
1. Voorverhit die oond tot 200 ºC.
2. Maak eers die pap. Bring die water en sout tot kookpunt. Voeg die mieliemeel daarby en roer tot dit verdik. Laat dit met ’n deksel op prut vir 10 minute. Verwyder dit van die hitte en laat die pap afkoel.
3. Meng die res van die bestanddele saam en voeg die koue pap daarby.
4. Skep die mengsel in ’n gesmeerde muffinpan. Skep dit maar vol, want dit rys glad nie. Bak die muffins vir ongeveer 20 minute.
Wenk: Die muffins is ’n blink plan as jy oorskietpap het. Dan gooi ek ook ’n hand of drie vol gebraaide spek of oorskietboerewors by en eet dit vir brekfis. Dis ’n geduldige resep dié
GEEN BAK PAPTERT - Leonie Scott
1x Blik tamatie-en-uie mengsel
1x Groot ui
2x 250g sampioene
500g spek in stukkies gesny
3x koppies gerasperde kaas
10ml kook olie
Mieliemeel
Blatjang
Metode
Sit water vir die pap op die stoof en laat dit kook. Maak meng pap maar moet nie te veel mieliemeel ingooi nie want ons wil die pap nie te styf hê nie. Terwyl die pap prut gooi olie in ‘n pan en sny uie in klein blokkies en sit in olie. Braai uie tot amper deurskynend. Voeg spek by en braai tot gaar. Voeg blatjang by en braai vir nog so 5 minute. Voeg dan sampioene en tamatie-en- uie mengsel by. Roer aanhouded totdat sampioene lekker sag is. Wanner pap gaar is voeg by pap en meng deur. Voeg kaas by en meng goed deur. Prut op ‘n lae temparatuur totdat die kaas gesmelt het.
GEMENGDE MIELIEPAP
125 g mushrooms
2 blokkies hoender aftreksel
250 ml gemengde groente
50 ml margarien
750 ml water
625 ml mieliemeel
125 ml gerasperde cheddar kaas
Kook gekapte mushrooms, gemengde groente en hoender aftreksel in die water, voeg dan botter by
Voeg mieliemeel by en laat prut vir 20 minute
Voeg kaas by en roer deur – dien dadelik op
MIELIEPAP GENOT
1 blik (410 g) ingedampte melk
500 ml water
10 ml sout
500 ml mieliemeel
50 g botter
500 ml gerasperde cheddar kaas
1 blik (410 g) blik heelpitmielies gedreineer
½ x 250 g pak spek – grofgekap en brosgebraai
Verhit melk, water en sout tot kookpunt ~ voeg mieliemeel by sodat dit in
middle ‘n hopie vorm, maar moenie roer nie
Verlaag hitte, plaas deksel op en laat pap 5 minute prut
Roer liggies en laat nog ‘n uur prut
Roer ¾ van kaas, heelpitmielies en spek by
Strooi res van kaas bo-oor en plaas deksel op sodat dit kan smelt
of
Skep pap in oondskottel, skep 1 blik (410 g) blik tamatie-en-uie-smoor oor, strooi res van
kaas bo-oor en bak vir 30 minute by as jy iets oor die kole rooster en jy wil die gereg van bo laat bruin word, bedek dit met ‘n vel Hulett Heavy weight Foelie en skep ‘n lagie warm kole bo-op. Loer nou en dan
onder die foelie in om te sien of die regte kleur verkry is en lig net die foelie met kole en al af wanneer die kos gereed is
MIELIEPAPBOLLETJIES
Gaar mieliemeel pap
250 g spekvleis
2 uie fyn gekap
1 groen soetrissie fyn gekap
1 knoffelhuisie fyn gedruk
1 eier geklits
sout
1 ml rooipeper
50 ml pietersielie fyn gekap
bolletjies in rol:
2 eiers geklits
sagte broodkrummels
olie vir diepvetbraai
Braai spekvleis tot bros
Voeg uie, soetrissie en knoffel by en braai tot sag
Voeg by mieliepap en meng goed
Voeg die eier, rooipeper, sout na smaak en pietersielie by en meng goed
Vorm in bolletjies so groot soos okkerneute
Doop in geklitste eier en dan in broodkrummels, braai in diep olie tot
goudbruin
WALDORF SLAAI
2 uie (gesnipper)
1 greenpeper (in blokkies)
250 g sampioene (in skywe)
1 fyngesnyde slaaiblaar
4 groot wortels (fyn gerasper)
1 blik (410 g) pit mielies (gedreineer)
500 ml bevrore ertjies
1 blik pynappels (blokkies en gedreineer)
100 ml kondensmelk
125 ml mayonnaise
125 ml franse slaaisous
blokkies kaas
Braai ui, greenpeper en sampioene saam ~ hou eenkant en laat afkoel
Pak slaai in lae in die volgende volgorde; blaarslaai, wortels, mielies, uiegreenpeper
mengsel, ertjies, pynappel, sous, blokkies kaas
Wenk ~ Gebruik diep glas-slaaibak, dit laat die slaai mooi vertoon
“SWEET & SPICY” NOEDELS
500 g noedels
1 greenpeper (blokkies)
1 blik gedreineerde appelkooshalwes in blokkies gesny
“Sweet & Spicy” sous van Knorr
Berei noedels volgens aanwysings op pak
Meng greenpeper, appelkoos stukkies en sous by noedels
PYNAPPEL / KOMKOMMERSLAAI
1 blik gesnipperde pynappel
2 middelslag komkommers
(geskil en in dun skywe gesny)
Sous:
250 ml suurroom
2 tel heuning
2 tel suurlemoenskil gerasper
5 ml swartpeper
Meng al die bestandele vir die sous tot glad
Meng slaaisous met pynappel en komkommer
KERRIE NOEDEL SLAAI
500 g noedels
1 groot ui (gesnipper)
1 groot greenpeper (blokkies)
(kan ook rooi en geel peper insit vir meer kleur)
1 klein blikkie ingelegde perskes, stukkies gesny
Sous:
250 ml tamatiesous
200 ml wit suiker
125 ml olie
125 ml wit asyn
25 ml kerriepoeier (matig)
7 ml sout
2 ml swartpeper
1 ml tabascosous (opsioneel)
Berei noedels volgens aanwysings op pak
Voeg ui en greenpeper by noedels
Meng sous bestandele saam en voeg by noedels
Wenk ~ Meng sous by noedels terwyl dit nog warm is (moenie noedels afspoel nie) ~ die
sous trêk dan lekker in die noedels in, roer kort-kort deur
Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder ~ die slaai kan ook gebottel word
BROODSLAAI
1 brood (korsie loos) in blokkies gesny
6 eiers (fyngedruk met vurk)
6 eet lp asyn
6 eet lp suiker
1 eet lp mostert poeier
500 ml mayonnaise
blokkies kaas
gurkins in skyfies gesny
Braai brood blokkies in diep olie en hou eenkant
Meng eiers, asyn, suiker en mostert poeier saam oor lae hitte – roer gereëld
sodat nie aanbrand
Haal af van hitte voeg mayonnaise by
Meng brood en sous 1 uur voor opdiening, voeg kaas en gurkins by
PORTABELLA-SAMPIOENE
Dis sampioene van Denny ~ kyk in die winkels vir die sampioene, hulle word genoem
Portabella sampioene, so groot soos ‘n man se hand en dit kan gebraai word op die
Braai-rooster of in die oond ~ dit bly ferm as dit gaargemaak word
Die sampioene het ‘n groot ruimte aan die onderkant waarin ‘n vulsel geskep kan word ~
gebruik van die volgende vulsels
Gegeurde botter en vars broodkrummels
Gekrummelde fetakaas en gekapte neute
Kruie en bokmelkkaas
Knoffel-en-roomkaasmengsel
MURGBENE - Rina Shorty
beproef)
Voorgereg by braai.
Murgbene
Besprinkel met sout, swartpeper en suurlemoensap.
Braai stadig oor die kole of
Sit murgbene in ‘n plat ysterpot pot en gooi water in tot 1/2 pad teen bene op.
Sprinkel gemengde kruie en sout na smaak oor. Sit deksel op en sit pot oor kole en laat dit half uur tot 40 min stoom.
Sit voor met biltong, varsgebakte brood en room.