MAURITZ SE BILTONG OMMELET - RSG
4 eiers, geklits
1 koppie Cheddarkaas, gerasper
handvol fetakaas, gekrummel
handvol klam beesbiltong, gesny
hoenderspeserye
METODE
Maak die omelet, en voeg die res van die bestandele by as
vulsel.
Foto: RSG
4 eiers, geklits
1 koppie Cheddarkaas, gerasper
handvol fetakaas, gekrummel
handvol klam beesbiltong, gesny
hoenderspeserye
METODE
Maak die omelet, en voeg die res van die bestandele by as
vulsel.
Foto: RSG