1 koppie melk (sit so 30 sekondes in mikrogolfoond dat dit nie yskoud is)
Gooi helfte van meelmengsel by eiermengsel terwyl die menger loop. Gooi melk by en klits verder. Gooi res van meel by en klits net tot goed gemeng. Moenie te veel klits na bakpoeier by is nie dit veroorsaak rysgate! Spuit 2 x 23 cm ronde panne en verdeel deeg daarin. Bak 25-28 minute by 180°C tot gaar. Keer uit op draadrak en laat afkoel.
Vir 'n Vlakoek gaan jy net een laag gebruik. Koek vries goed so jy kan ander helfte vries of versier. Ek bak soms een ronde koek en kolwyntjies met res van die deeg.
VIR VLAKOEK: Wanneer koek heeltemal af gekoel het sny koek in helfte. Gebruik sterk, dik gare hiervoor.
VLAVULSEL: 500 ml melk 1 koppie strooisuiker 80 ml vla sout
Maak vla met bogenoemde bestanddele. Wanneer vla gaar is klits 125 g margarien in vla. Klits tot alles gesmelt is. Laat afkoel. Plaas helfte van deurgesnyde koek op mooi bord. Gooi helfte van vla vulsel oor. Plaas ander helfte van koek bo-op en gooi res van vla oor. Laat bietjie aan kante afloop. Krummel paar tennisbeskuitjies bo-oor. Ek het al geroosterde klapper oorgestrooi.
SJOKOLADE-BOTTERKOEK - Barbara Joubert
Dié een vra ’n raps meer moeite
Gebruik ’n ringpan van sowat 20 cm.
120 g (130 ml) sagte botter 200 g (250 ml) suiker 3 eiers, geskei 5 ml vanieljegeursel 40 g (100 ml) kakao 240 g (430 ml) koekmeel 10 ml bakpoeier 1 ml sout 175 ml melk
Verhit jou oond tot 180 ºC. Room die botter en voeg een derde van die suiker geleidelik by. Klits tot lig en romerig. Klits die eiergele goed en voeg een derde van die suiker daarby. Klits tot lig en romerig. Gooi die twee mengsels bymekaar en voeg die vanieljegeursel by. Sif die kakao, meel, bakpoeier en sout saam. Voeg die meelmengsel om die beurt met die melk by die bottermengsel. Klits die eierwitte styf en voeg die laaste derde van die suiker daarby. Vou die geklitste eierwitte in die beslag in. Skep in die gesmeerde ringpan en bak vir 30 – 35 minute.
Versiersel 200 g 70%-donkersjokolade
Sit die koek op ’n afkoelrak met ’n bakplaat onder. Plaas die sjokolade in ’n bak wat oor ’n kastrol met kookwater pas. Smelt die sjokolade en gooi dit oor die koek totdat dit heeltemal bedek is. Jy kan nou van die gesmelte sjokolade in ’n klein papier-spuitsak skep en die koek verder versier. BUTTERCAKE WITH SELFRAISING FLOUR
125g butter - softened 1 teaspoon vanilla extract 1¼ cups castor sugar (275 g) 3 eggs 1 cup plain flour (150 g) ½ cup self raising flour (75 g) ¼ teaspoon bicarbonate of soda ½ cup milk (125 ml)
Preheat oven to 180 ° C. Grease deep 20 cm-round cake pan and line base with baking paper. Beat ingredients in medium bowl on low speed with electric mixer until just combined. Increase speed to medium and beat about 3 minutes or until mixture is smooth and pale in colour. Spread mixture into pan and bake for about 1¼ hours. Stand cake in pan 5 minutes before turning top side up onto wire rack to cool. Dust cake with sifted icing sugar, if desired.
BUTTER CAKE BATTER RECIPE - Ideas Magazine
Makes 1 x 25 cm round cake.
240 g butter or margarine (260 ml) 320 g castor sugar (370 ml) 15 ml vanilla essence 4 large eggs 480 g cake flour (880 ml) 20 ml baking powder 250 ml milk
Preheat oven to 180 ° C. Beat the butter until light. Add castor sugar a little at a time and beat well. Add vanilla essence and then add eggs one at a time, beating well after each addition. Sift flour, baking powder and a pinch of salt together. Fold into the butter mixture alternately with the milk. Spoon the mixture into a greased and lined 25 cm round baking tin. Bake for 45 - 60 minutes until cooked through and the skewer comes out clean. Cool in the tin for 10 minutes, then remove and cool completely on a baking rack.
Voeg droë bestandele by eiermengsel en meng goed. Vou styf geklitste eierwit in. Bak 35 minute by 180ºC.
Vir sponskoek. Laat cacoa uit en voeg 2 eetlepels mielieblom en 5 ml vanilla by. FLUWEELKOEKE
ROOIWANG FLUWEELKOEK - Rina Shorty (beproef) KOEK 280 ml koekmeel 180 ml witsuiker 30 ml kakao 10 ml bakpoeier 2 ml sout 5 ml vanilla 125 ml kookolie 2 eiers 200 ml warm rooibostee en1 bottel (40 ml) rooivoedselkleursel, gemeng.
GANACHE 100g donkersjokolade, fyn gekap 50 ml Griekse jogurt
Spuit n koekpan geskik vir die mikrogolf ( silikoon en verkieslik vierkantig) met kossproei en voer die bodem met kombuispapier uit Sif en meng al die droe bestandele in n mengbak. Klits die eiers, geursel en olie saam en meng dit met die droe bestandele. Klits die rooibos-mengsel bietjies-bietjies by die beslag tot heeltemal gemeng Giet die beslag in die voorberiede pan en bak vir 8 tot 10 min op hoogste stelling. Haal die koek uit die mikrogolf en laat 5 min afkoel.. Sny die koek in blokke. Meng die sjokolade en yogurt in mikgrogolf bak. Verhit die mengsel vir 2 min en roer elke 30 sek. Koel af tot kamer tempreratuur afkoel en klop effe dik. Sny die koek in blokke en plak die blokke twee- twee opmekaar met ganache. Spuit ganache ook bo op en rond af met bessies en ment.
Red Velvet Cake
250g butter or margarine 3 cups white sugar 6 eggs 30ml red food colouring 3 tablespoons cocoa 3 cups flour 1 cup buttermilk 1 teaspoon vanilla essence pinch of salt 1 teaspoon bicarb soda 1 tablespoon white vinegar
Icing 1 tub cream cheese 180g white chocolate 125g margarine or butter
Preheat oven to 180°C. Cream butter and sugar.Add eggs one at a time and beat well each time. Mix foodcolouring with cocoa and add to mixture. Add flour and buttermilk alternatively to mixture. Add vanilla and salt. Mix bicarb and vinegar. Add to mixture but be careful not to overmix Pour batter into greased 20cm pans. Bake for 25 miin.
Icing: Cream butter and add cream cheese. Whisk until fluffy. Melt the white chocolate over a double boiler or in the microwave. Add to butter cream. Mix well.
Die icing is genoeg om die kante ook te doen
TRADISIONELE ROOI FLUWEELKOEK - Herman Lensing
1 groot koek – 4 lae. Jy kan die koek ook in kolwyntjiepanne bak. Verdeel die beslag tussen die 20 – 24 holtes van ’n standaardpan. Bak vir sowat 20 – 25 minute of tot gaar.
700 g koekmeel (1 250 ml) 20 ml bakpoeier 5 ml sout 60 ml kakaopoeier 2 x 30 ml botteltjie rooi koskleursel 260 ml kanola olie 10 ml vanielje geursel 630 g strooisuiker (750 ml) 4 eiers 700 ml karringmelk 10 ml asyn 10 ml koeksoda
Verhit oond tot 180 ° C. Voer 2 x 30 cm losboom koekpanne met bakpapier uit en spuit goed met kleefwerende kossproei. Sif koekmeel, bakpoeier, sout en kakao saam. Klits kleursel, olie, vanielje geursel en strooisuiker saam. Voeg eiers een-een by en klits goed ná elke byvoeging. Voeg karringmelk by en meng goed. Voeg droë bestanddele by en meng tot gladde mengsel. Roer laastens asyn en koeksoda by. Verdeel mengsel tussen panne. Bak in warm oond vir 30 – 35 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom. Laat effens afkoel, keer op draadrakkies uit en laat heeltemal afkoel.
BASIESE ROOMKAAS VERSIERSEL 2 x 500 g sagte botter 2 000 g versiersuiker - gesif (2 kg) 2 x 250 g houers roomkaas 125 g vars kersies Klits botter in elektriese menger tot lig en romerig, sowat 5 – 8 minute. Voeg versiersuiker en roomkaas by. Meng goed. Sny koeke bo gelyk met ’n skerp riffellem mes. Verwerk afgesnyde dele in voedselverwerker tot fyn krummels. Deel elke koek in 2 lae. Plaas eerste koeklaag op opdienbord en smeer dun lagie roomkaas versiersel oor. Herhaal tot al die koeklae opgebruik is. Smeer ’n laag roomkaas om rand van koek. Lig op met slaplemmes en hou stewig vas met albei hande. Rol in koekkrummels. Gebruik spuitsak met roostuit en spuit met heen-en-weer-bewegings kartels op die koek tot heeltemal bedek. Sit kersies bo op.
KOFFIE KOEKE
CAPPUCCINO-KOEK - Rina Shorty (beproef) 250 g botter 250 g bruinsuiker 300 g bruismeel 4 eiers geklits 200 ml sterk koffie
VULSEL 500g mascarpone 30 ml sagte bruinsuiker Kakao
Klits botter en suiker tot dik. Voeg eiers bietjie-vir-bietjie by terwyl geklits word. Vou helfte van koffie in. Meng meel in en skep in 2 x 20 cm gesmeerde koekpanne. Bak 25-30 minute by 180C. Laat 5 minute afkoel. Meng orige koffie met 30 ml suiker en sprinkel oor lae. Klits mascarponne met bruin suiker en smeer tussen lae. Sif kakao oor of rasper sjokolade oor.
KOFFIE KOELKASKOEK - Martha de Lange (beproef)
4 eiergele 250 ml strooisuiker (1 kop) 60 ml sjerrie (¼ kop) 500 g mascarpone 250 ml baie sterk swart koffie (1 kop) 5 ml bruinsuiker (1 tl) 2 x 200 g pakkies tennisbeskuitjies kakao - om oor te sif
Voer ‘n gesmeerde broodpan van 20 cm x 20 cm met kleefplastiek uit en smeer weer of bespuit met kleefwerende kossproei. Gebruik ’n elektriese klitser op hoë spoed om die eiergele, strooisuiker en sjerrie bo oor ’n kastrol met kookwater saam te klits tot liggeel dik en verdubbel in volume, dit neem sowat 10 minute. Verwyder van die kastrol en klits die mengsel vir nog ongeveer drie minute tot dit heelwat afgekoel het. Klits ’n bietjie van die eiergeelskuimmengsel by die mascarpone in en vou dan die res versigtig by. Roer die koffie en suiker saam en giet in ’n plat bak. Doop die tennisbeskuitjies vinnig in die koffie en pak ’n laag tennisbeskuitjies in die broodpan. Skep ’n lagie van die mascarponemengsel oor en pak ’n lagie koffie gedoopte tennisbeskuitjies bo op. Herhaal die lae en eindig met ’n laag van die mascarpone mengsel. Bedek en verkoel oornag of bedek en vries tot hard. Keer uit en sny verkoel of bevrore in skywe. Lewer 10 porsies
SJOKOLADEKOEKE
BIERBOKS KOEK - Petra Pretorius
500 ml water 150 ml olie 200 ml kakao 10 ml vanilla geursel Bring tot kookpunt en laat prut.
8 eiers 750 ml suiker Klop tot lig en donsig.
875 ml koekmeel 17.5 ml bakpoeier
Voeg die mengsel by die eier mengsel en voeg dan die vloeistof mengsel by. Gooi in ‘n voorafgesmeerde bierboks wat jy met foelie uit gevoer het, hou die blink kant bo! Jy kan die buitekant van die boks ook oortrek om te voorkom dat jou boks brand. Bak teen 180 * C vir 30 - 35 minute.
VERSIERSUIKER 100 ml botter of margarien 500 ml versiersuiker 150 ml kakao 60 ml yogurt
Smelt margarien en versiersuiker, voeg dan die kakao en yogurt by. Jy kan die koek in 'n vierkantige pan ook bak. BAR ONE CHOCOLATE CAKE - Hannah Langenhoven
225 g butter 125 ml cocoa 5 ml coffee powder 250 ml water 2 eggs 300 ml sugar 10 ml vanilla 450 ml self raising flour 190 ml cream
TOPPING 2 x 58 g Bar One chocolates - cut up 50 g dark chocolate 100 ml cream 5 ml butter
Combine the butter, cocoa, coffee and water in a pot and heat gently until melted. Cool slightly and set aside. Beat eggs and sugar, adding vanilla until light and fluffy. Add sifted flour and cream and mix well. While beating gradually add the cocoa mixture. Mix well. Pour into a greased and lined 20 cm deep cake tin and bake at 180 ° C for 50 - 60 minutes.
TOPPING Combine all ingredients in a pot and heat gently until melted and smooth. Cool until thickened. Pour over cooled cake. Leave to set.
DONKER KLAM SJOKOLADELAAGKOEK MET KOFFIE EN KARRINGMELK
100 g donker sjokolade, gebreek 375 ml sterk, warm koffie 750 ml ligte bruinsuiker 625 ml koekmeel 375 ml kakao 10 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 5 ml sout 3 ekstra groot eiers 180 ml olie 375 ml volroom-karringmelk of Bulgaarse jogurt 10 ml vanieljegeursel
VERSIERSEL 400 g donker sjokolade 250 ml dik room 60 ml sagte botter 30 ml goue - of esdoringstroop
Voorverhit die oond tot 150 °C en smeer twee koekpanne van 20 cm. Voer elke pan met bakpapier uit en smeer weer. Meng die sjokolade en warm koffie in 'n bak en roer tot die sjokolade gesmelt en die mengsel glad is. Sit die suiker in 'n bak en sif die droë bestanddele bo-oor. Roer deur en hou eenkant. Klits die eiers in 'n ander mengbak tot goed gemeng en liggeel. Voeg die olie, karringmelk, vanielje en sjokolademengsel by die eiers en klits goed. Giet oor die droë bestanddele en meng goed. Verdeel tussen die twee panne en bak vir 1 tot - 1¼ uur tot gaar. Laat in die panne afkoel. Keer uit wanneer heeltemal koud en trek die bakpapier af. Maak die versiersel terwyl die koeke afkoel. Smelt die sjokolade en room saam oor lae hitte tot glad. Roer die botter en stroop by en laat afkoel tot dik genoeg om te smeer. Sny elke koeklaag in twee dunner lae (indien verkies) en versier die koek tussen die lae met die versiersel. Stapel lae opmekaar en versier bo-op met die orige versiersel. Hou in die yskas, maar sit voor teen kamertemperatuur.
MOZART CAKE - Ann Belling
CAKE BATTER 4 large eggs, separated ½ cup granulated sugar ¾ cup + 1 tablespoon flour ½ cup + 1 tablespoon cornstarch (maizena) ½ teaspoon baking powder
CHOCOLATE GANACHE FILLING 2 cups heavy cream, divided 1¼ cups good quality milk chocolate chips 1 good quality semi-sweet chocolate bar, grated, divided use 2 tablespoons unsalted pistachios, finely chopped
DECORATIONS 1 x (7 oz) package marzipan paste or almond paste (you might not use all of it) Green food colouring paste (optional) 1 tablespoon unsalted pistachios, finely chopped ¾ cup heavy cream 1 packet vanilla sugar (approximately ¾ tablespoon) powdered sugar, to taste only if needed
Beat egg whites until stiff but not dry, adding granulated sugar. Next, mix in the egg yolks one at a time, just enough to combine. Sift together flour, baking powder, and cornstarch; gradually and gently fold into the egg mixture to combine - be careful not to deflate the egg whites by over-mixing. Line a large nonstick spring-form pan with parchment paper and fill with the batter. Bake in a preheated oven at 175 ° C for 30 minutes - it will only rise up partway. Let cool completely. Meanwhile, heat ½ cup of the cream in a small pan over medium-low heat, then stir in the milk chocolate until it melts and is smooth. Remove pan from heat and let cool for 1 hour at room temperature. Finely grate the bittersweet chocolate using a microplane grater and divide into two portions. Beat 1½ cups of the cream until stiff peaks form. Stir chopped nuts and half (one portion) of the grated chocolate gently into the cooled melted chocolate mixture. Gently fold together the whipped cream and the cooled melted chocolate mixture until just combined. Remove ring from spring-form pan and carefully slice the cake into three even (very thin) layers using a large serrated knife. Place one cake layer on a large plate, spread with ⅓ of the chocolate ganache, then top with another cake layer, another layer of ⅓ of the ganache, followed by another cake layer. Spread the remaining chocolate ganache mixture all over the top and sides of the cake. Chill for 2 hours. Knead the marzipan(with enough powdered sugar to make it sweet if unsweetened) until well blended. Place marzipan between two sheets of wax paper and roll out into very flat circle, about the size of your spring-form pan. Set a plate on top of the marzipan and use the plate as a guide to cut out a perfect circle; then cut circle into 16 triangles. Set the marzipan triangles in a spiral around the top of the chilled cake, pressing down slightly so they stick - there should be very narrow gaps between each triangle - if desired, curl up the pointy tips decoratively first. Coat the sides of the cake with some the remaining grated chocolate. Beat the remaining ¾ cups of cream with the vanilla sugar to taste until stiff peaks form. Shortly before serving, garnish cake with swirls of the whipped vanilla cream, the remaining chopped nuts, and sprinkle any remaining grated chocolate on top.
KOEK 60 ml kakao 125 ml kookwater Meng saam in 'n bakkie.
3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie Klits baie goed saam.
250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout Sif saam
Voeg kakaomengsel by eiermengsel en meng goed. Voeg meelmengsel by. Meng alles goed. Gooi in gesmeerde 20 cm x 20 cm vierkantige pan. Bak 20 minute tot gaar. Gooi warm stroop oor koek en laat afkoel.
STROOP 200 ml suiker 200 ml water 100 ml Amarula of brandewyn
Kook suiker en stroop 5 minute verwyder en voeg brandewyn by.
BOLAAG Smeer 1 blik karamel kondensmelk oor koek. Klits 250 ml room styf en smeer oor. Strooi 80 ml geroosterde neute of sjokolade oor koek (flake). CHOCOLATE KOEK - Corna Norval (beproef)
Klits suiker en eiergele 10 minute saam. Voeg olie en water by en meng. Sif droë bestandele saam en voeg by mengsel. Gooi vanilla by en meng. Klits eierwitte styf en vou in met vurk. Bak 35 minute by 180ºC.
FLOPVRYE MARKDAG SJOKOLADEPLAATKOEK - A du Plessis
Lewer 24 blokkies.
750 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 5ml koeksoda 80 ml kakao, gesif 450 ml suiker 3 ml sout 500 ml warm water 250 ml olie 60 ml asyn 10 ml vanielje geursel
Voorverhit die oond tot 180 C. Smeer ’n standaard oondpan liggies met olie. Pols die droë bestanddele saam in ’n voedselverwerker tot gemeng. Voeg die water, olie, asyn en vanielje geursel by en pols tot ’n gladde beslag. Gooi in die oondbak, smeer gelyk en bak vir 20 minute of tot ’n toetspen skoon uit die middel van die koek kom. Laat in die pan afkoel en versier met botterversiersel, gekookte kondensmelk of ganache.
LAURIAN SE OONDPAN SJOKOLADEKOEK - Laurian Nance Mulder
250 ml warm water (1 kop) 125 ml kakao (½ kop) 1 kop olie 2 kop suiker 6 eiers 1 tl vanilla geursel 2 kopp bruismeel 4 tl bakpoeier knippie sout
Smeer 'n oondpan goed. Meng kakao en warm water, laat afkoel. Sif die bruismeel, sout en bakpoeier. Klits suiker, vanilla en eiers vir 10 minute (ja, 10 minute) dis baie belangrik !! Voeg olie en kakaomengsel by die suikermengsel en klits net deur. Vou dan die meelmengsel by. Bak vir 40 - 45 minute by 180 grade C. Keer die koek om op 'n skinkbord of oondplaat en giet die warm sous dan oor.
SOUS 1½ kop suiker 1½ kop water 3 el kitskoffie 1 tl vanilla geursel
Kook alles saam. Sodra die koek uit die oond kom moet die kokende sous stadig oor die warm koek gegiet word. Dit trek sommer dadelik in. Op die rante van die koek werk ek baie, baie stadig dat dit teen die rante ook afloop.
Terwyl die koek in die oond is moet die sous vir ten minste 5 minute kook. Ek maak die sous 1½ keer aan. Dit maak die koek net lekker nat.
Laat die koek afkoel. Klits 250 ml room (Orley Whip werk beter want dit klits stywer) en 1 (of 'n ½) blikkie karamel kondensmelk saam. Hang af hoe soet jy dit wil hê. Smeer dit oor die koek en versier met tjoklit splinters, krulle of sommer 'n gekrummelde flake.
SJOKOLADE BOTTERKOEK IN RINGPAN - Barbara Joubert
Dié een vra ’n raps meer moeite.
Gebruik ’n ringpan van sowat 20 cm.
120 g sagte botter (130 ml) 200 g suiker (250 ml) 3 eiers - geskei 5 ml vanielje geursel 40 g kakao (100 ml) 240 g koekmeel (430 ml) 10 ml bakpoeier 1 ml sout 175 ml melk
Verhit jou oond tot 180 º C. Room die botter en voeg een derde van die suiker geleidelik by. Klits tot lig en romerig. Klits die eiergele goed en voeg een derde van die suiker daarby. Klits tot lig en romerig. Gooi die twee mengsels bymekaar en voeg die vanielje geursel by. Sif die kakao, koekmeel, bakpoeier en sout saam. Voeg die meelmengsel om die beurt met die melk by die bottermengsel. Klits die eierwitte styf en voeg die laaste derde van die suiker daarby. Vou die geklitste eierwitte in die beslag in. Skep in die gesmeerde ringpan en bak vir 30 – 35 minute.
VERSIERSEL 200 g 70 % donkersjokolade
Sit die koek op ’n afkoelrak met ’n bakplaat onder. Plaas die sjokolade in ’n bak wat oor ’n kastrol met kookwater pas. Smelt die sjokolade en gooi dit oor die koek totdat dit heeltemal bedek is. Jy kan nou van die gesmelte sjokolade in ’n klein papier spuitsak skep en die koek verder versier soos verkies. Foto: Sarie
MAHOGANY CAKE - Sue Day (beproef)
½ cup cacao 1 cup milk 125 grams margarine 1½ cup sugar 1 teaspoon vanilla 2 cups flour 3 teaspoons baking powder 3 eggs salt
1. Mix cacao with 1/3 of the milk. 2. Cream the margarine and sugar. 3. Add cacao. 4. Add eggs one at a time, beating well after each addition. 5. Add vanilla. 6. Sift dry ingredients together. 7. Add to egg mixture alternating with the milk. 8. Bake at 180°C for 30-35 minutes.
VLAKOEK- Jana Wege (beproef)
250 gram botter of margarien 375 ml suiker 4 eiers 2 teelepels vanilla
Klits alles saam tot lig en romerig so 10 – 15 minute.
SIF SAAM 3 koppies koekmeel 4 teelepels bakpoeier koppie melk (sit so 30 sekondes in mikrogolfoond dat dit nie yskoud is nie)
Gooi helfte van meelmengsel by eiermengsel terwyl menger loop. Gooi melk by en klits verder. Gooi res van meel by en klits net tot goed gemeng. Moenie te veel klits na bakpoeier by is nie dit veroorsaak rysgate. Spuit 2 x 23 cm ronde panne en verdeel deeg daarin. Bak 25 - 28 minute by 180°C tot gaar. Keer uit op draadrak en laat afkoel.
Vir Vlakoek gaan jy net een laag gebruik. Koek vries goed so jy kan ander helfte vries of versier. Ek bak soms een ronde koek en kolwyntjies met res van die deeg.
Wanneer koek heeltemal af gekoel het sny koek in helfte. Gebruik dik gare hiervoor.
VLAVULSEL 500 ml melk 1 koppie strooisuiker 80 ml vla sout
Maak vla met bogenoemde bestanddele. Wanneer vla gaar is klits 125 gram margarien in vla. Klits tot alles gesmelt is. Laat afkoel. Plaas helfte van deurgesnyde koek op mooi bord. Gooi helfte van vla vulsel oor. Plaas ander helfte van koek bo-op en gooi res van vla oor. Laat bietjie aan kante afloop. Krummel paar tennisbeskuitjies bo-oor. Ek het ook geroosterde klapper oor gestrooi.
1. Verhit die melk en die margarien in die mikrogolf en sit eenkant. 2. Klop suiker en eiers to lig en donsig. 3. Sif meel, bakpoeier en sout saam. 4. Voeg by die eiermengsel saam met vanilla en warm melk. 5. Verdeel deeg tussen 2 koekpanne en bak 20 minute by 190°C.
VULSEL 500 ml melk 75 ml vla poeier knippie sout 125 gram margarien 250 ml strooi suiker 5 ml vanilla essens
1. Mikrogolf 400 ml van die melk onbedek in 'n groterige bak vir 3½ min by 100%. Dit moenie kook nie, net begin kook. 2. Meng die vla poeier en sout met die oorblywende 100 ml melk. 3. Klop dit nou in by die amper kokende melk. 4. Mikrogolf nog 5 minute onbedek by 100% of tot dik en gaar. Klop elke minuut baie goed. 5. Plaas nou die bak in koue water om vinnig af te koel. Roer af en toe om te verhoed dat 'n vel bo op die vla vorm. 6. Room nou die strooisuiker en die margarien saam tot donsig. 7. Voeg die vanilla by en klop die vla nou bietjie bietjie by die suiker mengsel. 8. Dit lyk asof die mengsel skif maar dit is normaal. Moenie daaroor worry nie.