OUSUS SE BOBOTIE – Sue Day
(beproef)
2 onions chopped
15 ml margarine
40 ml curry powder
10 ml turmeric powder
15 ml apricot jam
1 apple grated
2 bananas sliced
80 ml vinegar
1 kg mince
2 eggs
2 slices bread
2 beefstock cubes dissolved in 250 ml water
1 bayleave
150 ml milk
aromat
1. Fry onion in margarine till soft.
2. Add the curry powder and turmeric. Cook for 2 minutes.
3. Add jam, fruit and vinegar.
4. Press milk out if bread and add with meat.
5. Add leaf and stock.
6. Cook for 5 minutes.
7. Place in a pyrex dish.
8. Beat eggs, milk and aromat together.
9. Bake at 180°C for 40-50 minutes.
‘BIEFSTUKKE’ (maalvleis) - Rina Shorty
(beproef)
1 kg gemaalde beesvleis
100 ml broodkrummels
2 eiers, liggies geklits
5 ml mielieblom
40 ml botter
25 ml olie
250 ml beesvleis afteksel
water
5 ml sout
2 ml peper
gekapte pietersielie
250 ml sampioene
1 ui gekap
Meng die maalvleis, eiers, sout en peper in ‘n bak. ( of gebruik jou eie geurige maalvleismengsel)
Vorm die vleis in 6 ovale 'biefstukke'.
Bedek met krummels, druk alkante styf vas en verkoel.
Smelt 25 ml van die botter in groot braaipan en sorteer ui en sampioene tot goudbruin.
Haal uit en hou warm.
Verhit res van botter en olie en braai biefstukke 2 min aan elke kant. Haal uit en sit op warm skottel.
Roer die aftreksel in die souserigheid in die pan.
Maak mielieblom aan met bietjie water en verdik sous in pan.
Kook tot dik.
Roer sampioenein en voeg biefstukke by.
Laat prut vir 5 minute tot gaar.
Sprinkel pietersielie oor.
Jy kan natuurlik jou eie geurige sous by maak ipv. sampioensous
BOBOTIE - Deon Louw
BESTANDDELE
1 kg maalvleis
2 dik snye brood - wit of bruin (4 winkelsnytjies)
250 ml melk
2 opgekerfde mediumgroot uie
30 ml kookolie
15 ml medium kerrie
20 ml borrie
30 ml appelkooskonfyt
1 eier
30 ml asyn
'n paar lourierblare
Sout en peper na smaak
Halwe koppie rosyntjies
Opsioneel - 50 ml gekerde amandels
Klein blikkie gekerfde tamaties
Eier en melk bolaag
3 eiers
375 ml melk (gebruik die orige melk van die brood)
METODE
Voorafverhit die oond tot 180˚C. Maak die brood nat met 250 ml melk. Druk die oortollige melk uit die brood en krummel die brood. Braai die uie in die olie tot dit net sag is. Voeg by die kerrie poeier, borrie, tamaties, rosyne, amandels en konfyt. Voeg 'n klein bietjie water by en kook vir 2 minute. Meng die brood, vleis, sout en peper met die kerriemengsel en lourierblare en kook vir 5 minute. Gooi die mengsel in 'n oondpan van ongeveer 30 cm x 25 cm. Klits die melk en eier saam en voeg bo-op die mengsel in die pan. Bak vir 30 minute by 180˚C.
Geniet die dis met wit of geel rys en 'n uie- of piesangslaai.
CHOU FARCI - Rina Shorty
(beproef)
1 middelslag kool
10 ml olie
1 klein uitjie fyn gekap
2 knoffelhuisies gekneus
50 g brood gekrummel
90 ml melk
400 g maalvleis
400 g gemaalde vark
30 ml pietersielie
2.5 ml droë tiemie
sout en vars gemaalde swart peper
30 ml botter
1 ui fyn
1 wortel gerasper
250 ml hoender aftreksel
15 ml tamatiepasta
Verwyder die harde los blare en kook die kool heel 5 -7 min in kookwater.
Dreineer en laat afkoel.
Braai uitjie sag, voeg knoffel by en braai rukkie.
Meng maalvleis, brood, uitjie, knoffel en speserye.
Laat staan kool en vou blare versigtig oop. Sny hart uit en vul met maalvleis.
Plaas ‘n bietjie vulsel reg onder op elke blaar en vou toe.
Druk die vulsel hoër op om die blare in posisie te hou.
Dit is belangrik dat blare in volgorde terug gevou word.
Bind die kool met 3 stringe kombuisgare vas.
Smelt botter in swaar kastrol. Braai wortels en uie tot sag.
Voeg aftreksel en tamatiepasta by en lourierblaar en vars tiemie.
Plaas koolkop op groente en bedek kastrol.
Bak 1 en 1/2 tot 2 uur by 180°C.
Bedruip kool met sous na 45 minute.
Haal uit wanneer gaar en sny in skywe. Sit sous apart voor.
Kan berei en herverhit word. Smaak selfs beter.
FRIKKADELLE IN TAMATIESOPPOEIER - Rina Shorty
(beproef)
1 groot ui gekap
750 gram mince
100 ml oats
150 ml melk (wenk is om eerder water te gebruik vir ‘n los frikkies 180ml op 1 kg vleis)
25 ml asyn
25 ml worcester sous
7 ml sout
peper
pietersielie
tiemie as jy wil
1 pakkie tamatiesop
500 ml water
1. Meng alles liggies bymekaar .
2. Is half slapperig maar moenie worry nie dit is reg.
3. Maak 12 of 14 groot frikkadelle. Pak in n toe bak met deksel.
4. Meng die sop met die water en gooi oor.
5. Bak 60 minute by 180°C en haal die deksel af en bak nog 15 minute oop tot bruin.
6. Dit maak baie sous.
KERRIEFRIKKADELLE - Vrouekeur
FRIKKADELLE
1 Kg Beesmaalvleis
1 Knoffelhuisie, gekneus
½ Koppie Dikroom
1 Pakkie Bruinuiesoppoeier
1 Koppie Vars broodkrummels
1 Granny Smith-appel, gerasper
1 Eier
Sout en gemaalde swartpeper
Genoeg olie
SOUS
2 Uie Gekap
1 Knoffelhuisie, gekneus
Bietjie olie
1 Teel Droë pietersielie
2 Teel Kerriepoeier
3 Eetl Blatjang
2 Eetl Asyn
1 Teel Bruinsuiker
½ Koppie Dikroom
2 Eetl Koekmeel
½ Pakkie Gevlokte amandels
2 Koppies Vleisaftreksel
Sout en gemaalde swartpeper na smaak
Stel oond op 180C.
FRIKKADELLE
Meng bestanddele vir frikkadelle, behalwe olie, en
vorm in balletjies. Braai frikkadelle in olie tot amper gaar en plaas in groot oondbak.
SOUS
Soteer uie en knoffel in olie tot deurskynend en sag. Roer kerrie by en braai
bietjie saam met uie. Meng res van bestanddele, roer by uiemengsel in en laat vir 5
minute prut. Giet sous versigtig oor frikkadelle en bak vir 30 minute. Sit warm saam
met koeskoes of rys voor.
SWEETCORN CRUST - Martha de Lange
(beproef)
250 ml self raising flour
5 ml dry mustard
pinch of salt and pepper
10 ml fresh parsley chopped
60 ml butter
420 gram creamed sweet corn
60 ml milk
1 egg
1. Sift the flour, mustard, salt and pepper. Add the parsley.
2. Rub the butter into the flour mixture until it looks like bread crumbs.
3. Stir in the creamed sweet corn, milk and egg, mix very well.
4. Pour over the meat and bake for 25 minutes at 180°C or until golden brown.
- HERDERSPASTEI - Sarie
- Maklik en vinnig!
(8 porsies)
6 aartappels, geskil
60 ml botter
sout en varsgemaalde swartpeper
1 eier, liggies geklits
1 x bolognaise-basisresep
Verhit oond tot 200 °C. Sny aartappels in growwe stukke en plaas in ’n groot pot vol water.Kook oor hoë hitte tot aartappels sag en gaar is. Dreineer. Voeg botter by en druk fyn met ’n aartappeldrukker. Geur goed met sout en swartpeper. Verdeel maalvleis tussen 8 oondvaste bakkies of sit in een groot bak. Skep kapokaartappels bo-op en verf met geklitste eier. Bak vir 20 – 25 minute of tot goudbruin. Sit warm voor.
BASISRESEP BOLOGNAISE - SARIE
Gebruik die basisresep vir die resepte wat volg. Maak sommer die resep in groot maat en vries in kleiner porsies.
(8 porsies)
45 ml olyfolie
250 g spek, grofgekap
1 ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, gekap
500 g maalvleis
1 x 400 g-blik tamaties
250 g tamatiepasta
hand vol tiemie
350 ml rooiwyn
100 g parmesaankaas, gerasper
sout en varsgemaalde swartpeper
Verhit olyfolie tot warm in middelslag-pot. Voeg spek, ui en knoffel by. Roerbraai vir 5 – 8 minute of tot spek mooi bruin is. Voeg maalvleis by en braai verder vir nog 5 – 8 minute of tot die vleis bruin is. Maak
seker jy roer al die klonte in die maalvleis goed sodat jy ’n lekker los vleismengsel het. Voeg blik tamaties, tamatiepasta, helfte van tiemie en al die rooiwyn by. Meng goed en sit hitte op laag. Laat
stadig prut vir minstens 90 minute terwyl jy dit elke 10 minute roer. (Hoe langer die mengsel kook, hoe
lekkerder die sous.) Voeg parmesaankaas en res van tiemie by. Roer weer. Geur goed met sout en
varsgemaalde swartpeper.
(8 porsies)
6 aartappels, geskil
60 ml botter
sout en varsgemaalde swartpeper
1 eier, liggies geklits
1 x bolognaise-basisresep
Verhit oond tot 200 °C. Sny aartappels in growwe stukke en plaas in ’n groot pot vol water.Kook oor hoë hitte tot aartappels sag en gaar is. Dreineer. Voeg botter by en druk fyn met ’n aartappeldrukker. Geur goed met sout en swartpeper. Verdeel maalvleis tussen 8 oondvaste bakkies of sit in een groot bak. Skep kapokaartappels bo-op en verf met geklitste eier. Bak vir 20 – 25 minute of tot goudbruin. Sit warm voor.
BASISRESEP BOLOGNAISE - SARIE
Gebruik die basisresep vir die resepte wat volg. Maak sommer die resep in groot maat en vries in kleiner porsies.
(8 porsies)
45 ml olyfolie
250 g spek, grofgekap
1 ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, gekap
500 g maalvleis
1 x 400 g-blik tamaties
250 g tamatiepasta
hand vol tiemie
350 ml rooiwyn
100 g parmesaankaas, gerasper
sout en varsgemaalde swartpeper
Verhit olyfolie tot warm in middelslag-pot. Voeg spek, ui en knoffel by. Roerbraai vir 5 – 8 minute of tot spek mooi bruin is. Voeg maalvleis by en braai verder vir nog 5 – 8 minute of tot die vleis bruin is. Maak
seker jy roer al die klonte in die maalvleis goed sodat jy ’n lekker los vleismengsel het. Voeg blik tamaties, tamatiepasta, helfte van tiemie en al die rooiwyn by. Meng goed en sit hitte op laag. Laat
stadig prut vir minstens 90 minute terwyl jy dit elke 10 minute roer. (Hoe langer die mengsel kook, hoe
lekkerder die sous.) Voeg parmesaankaas en res van tiemie by. Roer weer. Geur goed met sout en
varsgemaalde swartpeper.
KERRIEMAALVLEIS
1 groot ui gekap
12.5 ml olie
10 ml matige kerriepoeier
5 ml borrie
25 ml blatjang
25 ml asyn
5 ml suiker
3 ml sout
500 gram maalvleis
2 wortels fyn gerasper
125 ml water
2 groot aartappels in blokkies gesny
½ pakkie bruinuiesoppoeier
1. Braai die ui 5 minute stadig in die kookolie.
2. Voeg die kerrie en borrie by en roer om te meng.
3. Voeg die blatjang, asyn, suiker en sout by en laat 10 minute stadig prut.
4. Voeg die maalvleis en gerasperde wortels by. Roer totdat die vleis lekker los is.
5. Voeg nou die water by en laat 20 minute prut. Roer af en toe sodat dit nie brand nie.
6. Kook intussen die aartappels sag in water met 3 ml borrie daarin.
7. Gooi die water af en voeg die aartappels by die vleis. Maak die sop met 75 ml water aan en voeg dit by die vleis en laat kook vir 10 minute. Bedien saam met rys en geniet!
KRUIEMAALVLEIS MET AARTAPPELBOLAAG - Vrouekeur
MAALVLEIS
Bietjie olie
1 Ui Gekap
1 Knoffelhuisie, gekneus
2 Selderystingels, fyn gekap
1 Wortel Geskil en in skyfies gesny
700 G Beesmaalvleis
1 Teel Komyn
1 Teel Gemaalde koljander
1 Eet Tamatiepuree
1 Blik Gekapte tamaties
2 Koppies Hoenderaftreksel
AARTAPPELBOLAAG
4 Groot Aartappels, geskil en in blokkies gesny
2 Eetl Botter
3 Eet Melk
Knippie Brandrissiepoeier
2 Eetl Vars koljanderblares, gekap
Sout en gemaalde swartpeper
Stel oond op 180C.
MAALVLEIS
Verhit olie in kastrol en soteer ui, knoffel,seldery en
wortel tot ui net sag is. Voeg maalvleis by en braai tot gaar en los van mekaar.
Voeg oorblywende bestanddele by, kook oor lae hitte, sonder deksel, vir 40 minute of
tot vloeistof redelik verdamp het. Skep in gesmeerde oondbak.
BOLAAG
Kook aartappels in soutwater tot sag. Dreineer water en druk aartappels saam met botter,
melk, brandrissie en koljander tot fyn en glad. Voeg sout en peper na smaak by.
Skep aartappels op maalvleismengsel, maak gelyk en bak 30 minute of tot deurwarm
en goudbruin bo-op.
MAALVLEIS EN BIER PASTEI MET DEEGWIELE - Weg Kuierkos
250g knoppiesampioene middeldeur gesny
1 groen soetrissie in blokkies gesny
500g gaar maalvleis
150ml bier
2 teelepels Worcestershire sous
2 eetlepels Bisto poeier opgelos in 'n bietjie water
1 rolletjie (400g) skilferkorsdeeg (hi rise/puff pastry) ontdooi
1 koppie belee cheddarkaas gerasper
6 eetlepels Italiaanse pietersielie gekap
1 eetlepel tiemie gekap
1 eier geklits.
Voorverhit die oond tot 200ºC. Verhit olyfolie in 'n pan en braai die sampioene en soetrissie tot gaar. Voeg die gaar maalvleis by en dan die bier, Worcestershire sous en Bisto. Verhit die mengsel tot kookpunt en draai dan die hitte laer sodat dit vir 20min kan prut.
Skep die vleismengsel in 'n oondbak en laat dit heeltemal afkoel. Rol die skilferdeeg oop op 'n meelbestrooide oppervlak. Strooi die kaas, 2 eetlepels van die pietersielie en tiemie oor en rol dit weer op. Sny met 'n riffeltand mes in skywe van 1.5cm en rangskik die wiele op die afgekoelde vleis (die vleis moet heeltemal afgekoel wees).
Verf die deeg wiele met die eier waarby 'n bietjie melk geklits is want dit gee 'n mooi goudbruin kleur. Bak die pastei vir 20 min of totdat die deeg uitrys en gaar is. Sprinkel die res van die pietersielie oor en bedien met 'n slaai.
MAALVLEIS MET SKONBOLAAG - Vrouekeur
MAALVLEIS
1 Ui Gekap
1 Knoffelhuisie, gekneus
Bietjie olie
700 G Beesmaalvleis
1 Teel Worcestersous
Sout en gemaalde swartpeper na smaak
1 Eet Vars pietersielie, gekap
1 Koppie Bevrore gemengde groente
1 Blik Groente-en-beesvleissop
SKONBOLAAG
2 Koppies Bruismeel
1 Teel Mosterdpoeier
Sout en swartpeper na smaak
3 Eetl Botter
2 Eet Vars pietersielie, gekap
1 Blik Geroomde suikermielies
1 Eier
Stel oond op 220C.
MAALVLEIS
Soteer ui en knoffel in bietjie olie tot sag. Voeg
maalvleis by en braai oor lae hitte tot gaar. Voeg res van bestanddele by en prut 5
minute. Indien mengsel te slap is, verdik met mielieblom (maizena) wat met ‘n bietjie
water aangemaak is en prut nog 3 minute of tot begin verdik. Skep maalvleis in diep,
gesmeerde oondbak en hou eenkant.
SKONBOLAAG
Sif koekmeel, mosterd, sout en
peper saam. Vryf botter by meel in tot dit soos broodkrummels lyk. Voeg pietersielie
en mielies by en meng tot ‘n sagte deeg. Druk deeg liggies met hande op
meelbestrooide oppervlak plat en plaas bo-op maalvleis. Klits eier met bietjie melk
en smeer oor skonbolaag en bak vir 30 minute of tot goudbruin aan bokant.
KERRIEMAALVLEIS – Rina Shorty
(beproef)
10 ml olie
1 ui gekap
1 vet knoffel gekap
10 ml matige kerriepoeier
1 groot blik chakalaka
sout en peper
500 g maalvleis
2 aartappels in blokkies
2 tamaties fyn gekap
vars koljander blare
Braai ui en knoffel, voeg maalvleis by braai so bietjie.
Voeg kerrie by en braai.
Voeg tamaties by en roer.
Voeg chakalaka , aartappel blokkies, sout en peper by.
Stowe op lae hitte tot dik en gaar.
Voeg klein bietjie water by indien aartappels nog nie gaar sag is nie.
Meng vars koljanderblare in.
Bedien op vetkoek.
MAALVLEIS-EN-RYSGEBAK - Vrouekeur
2 Koppies Gaar rys
1 Koppie Kaas, gerasper
1 Pakkie Spek, gekap
1 Pakkie Sampioene, in skyfies gesny
½ Elk Rooi en groen soetrissie, in blokkies gesny
MAALVLEIS
1 Ui Gekap
1 Knoffelhuisie, gekneus
Bietjie olie
600 G Beesmaalvleis
½ Teel Gedroogde gemengde kruie
½ Teel Gedroogde soet basiliekruid
Sout en swartpeper na smaak
SOUS
1 Pakkie Potato bake of witsuiesoppoeier
¾ Koppie Warm melk
1 Koppie Dikroom
½ Koppie Water
Stel oond op 180C.
Soteer spek en voeg bietjie olie by indien nodig. Voeg
sampioene by en soteer nog 5 minute. Voeg soetrissie vir laaste 2 minute by en
verwyder van hitte.
MAALVLEIS
Soteer ui en knoffel in olie tot ui sag is. Voeg
maalvleis, kruie, basiliekruid en sout en peper by. Braai tot vleis gaar is en verwyder
van hitte.
SOUS
Maak potato bak met warm melk aan. Roer dikroom en water by.
Hou eenkant. Skap gaar rys onder in diep gesmeerde oondbak, gevolg deur
spekmengsel, maalvleismengsel en sous. Strooi kaas oor gereg en bak 25 minute of
tot goudbruin.
MAALVLEISBROODJIE – Rina Shorty
(beproef)
500 g maalvleis
'n ui
hawermout
bietjie melk
Worcestersous
pietersielie
vars tiemie
sout en
gemaalde swartpeper
Meng alles saam en druk plat op n stuk clingwrap.
Strooi sampioene en kaas oor.
Rol vleismengsel op (minus die clingwrap!) en plaas met naat na onder in gesmeerde oondvaste bak.
Bedek met aliminiumfoelie en bak vir 1 uur by 180C.
Gooi sous af en verdik met bietjie Bisto en Maizena.
Smeer 'Wellington se Sweet en Sour' oor rol en sit onder grill vir n rukkie.
Maak toebroodjies met diè wat oorbly.
Gebruik ook jou gunsteling frikkadelmengsel en sit verskillende vulsels in.
Bacon, spinasie, feta of kerrie met piesangs of wortels en murgpampoentjies.
- OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI - Rina Shorty
(beproef)
Ek breek uieringe op en pak so twee in mekaar in patroon op deeg.
Lyk mooi as dit uit die oond kom.
1 kg maalvleis
1 kop sagte broodkrummels
25 ml asyn
2 kop kouewater
10 ml sout
peper
Plaas alles in pan en breek maalvleis op en kook vir 5 minute.
Skep in oondvaste bak.
KLITS
1 eier
125 ml olie
125 ml melk
1 kop meel
2 tl bakpoeier
2 ml sout
Skep op maalvleis.
Bak vir 30 minute by 180 grade C.
Foto: Rina Shorty
(beproef)
Ek breek uieringe op en pak so twee in mekaar in patroon op deeg.
Lyk mooi as dit uit die oond kom.
1 kg maalvleis
1 kop sagte broodkrummels
25 ml asyn
2 kop kouewater
10 ml sout
peper
Plaas alles in pan en breek maalvleis op en kook vir 5 minute.
Skep in oondvaste bak.
KLITS
1 eier
125 ml olie
125 ml melk
1 kop meel
2 tl bakpoeier
2 ml sout
Skep op maalvleis.
Bak vir 30 minute by 180 grade C.
Foto: Rina Shorty