BAR ONE POEDING - Lida Pieterse
(beproef)
Meng 1 koppie (250 ml) koekmeel
1 eetlepel (15 ml) bakpoeier
1 ml sout
30 ml kakao
200 ml bruinsuiker saam.
Sny 1 55 g Bar-one in klein blokkies en meng dit met die droë bestanddele.
Smelt 60 ml botter of margarien.
Klits dan 1 eier, 175 ml melk en 5 ml vanielje- of karamelgeursel daarby.
Meng die nat bestanddele by die droë bestanddele met 'n draadklitser.
Smeer 'n vierkantige mikrogolfoondvastebak, van 20 cm.
Skep die deeg in die gesmeerde bak.
Meng 250 ml water
100 ml bruinsuiker
25 ml kakao
Mikrogolf op hoog vir 2 minute.
Roer en plaas terug vir nog 3 minute.
Gooi die warm sous bo-oor die deeg.
Bak vir 10 minute in die mikrogolfoond op hoog.
Bedek en laat vir 3 minute staan voordat jy dit met roomys en Bar-one-vla opdien.
Vir die Bar-one-vla:
Die eenvoudigste manier om gewone vla op te kikker!
1 55 g Bar-one
1 klein boksie vla (500 g)
Sny die Bar-one in klein blokkies.
(Meng dit met die vla in 'n klein kastrol en smelt die sjokolade oor 'n lae hitte in die vla, terwyl jy dit voortdurend roer
FUDGE - Corna Norval (beproef)
(beproef)
Meng 1 koppie (250 ml) koekmeel
1 eetlepel (15 ml) bakpoeier
1 ml sout
30 ml kakao
200 ml bruinsuiker saam.
Sny 1 55 g Bar-one in klein blokkies en meng dit met die droë bestanddele.
Smelt 60 ml botter of margarien.
Klits dan 1 eier, 175 ml melk en 5 ml vanielje- of karamelgeursel daarby.
Meng die nat bestanddele by die droë bestanddele met 'n draadklitser.
Smeer 'n vierkantige mikrogolfoondvastebak, van 20 cm.
Skep die deeg in die gesmeerde bak.
Meng 250 ml water
100 ml bruinsuiker
25 ml kakao
Mikrogolf op hoog vir 2 minute.
Roer en plaas terug vir nog 3 minute.
Gooi die warm sous bo-oor die deeg.
Bak vir 10 minute in die mikrogolfoond op hoog.
Bedek en laat vir 3 minute staan voordat jy dit met roomys en Bar-one-vla opdien.
Vir die Bar-one-vla:
Die eenvoudigste manier om gewone vla op te kikker!
1 55 g Bar-one
1 klein boksie vla (500 g)
Sny die Bar-one in klein blokkies.
(Meng dit met die vla in 'n klein kastrol en smelt die sjokolade oor 'n lae hitte in die vla, terwyl jy dit voortdurend roer
1 blik kondensmelk
10ml essens
125g margarien
375ml strooisuiker/versiersuiker
Kook kondensmelk, margarien en suiker vir 2 minute. Roer vinnig. Kook verder vir 8 – 12 minute. Roer vinnig anders kook dit oor. Roer essens by. Gooi in gesmeerde bak. Sny blokkies net voor dit hard word.
JOGURT TERT
(beproef)
500 ml Jogurt (enige geur waarvan julle hou)
1 blik kondensmelk
1 pak Tennis beskuitjies
botter
1. Maak beskuitjies fyn vir kors en meng met gesmelte botter.
2. Meng jogurt en kondensmelk goed.
3. Gooi oor kors en sit in mikrogolfoond vir 4 min. op hoog.
4. Sit in yskas vir ± 1½ uur.
KONDENSMELKTERT - Jana Wege
(beproef)
Tennis beskuitjies gepak in groot tertbak vir kors
1 blik kondensmelk
1 blik water
500ml melk
12,5ml (1E) Margarien
4 eiers geskei
100ml mielieblom aangemaak met bietjie melk
50ml vlapoeier
7ml vanilla
Verhit die kondensmelk, melk, water en margarien in ongeveer 8 min op 100% krag
Meng die eier gele, aangemaakte mielieblom vlapoeier en vanilla saam en voeg by melkmengsel. Mikrogolf vir 4min by 100% krag, roer na elke minuut tot lekker dik.
Klop eierwitte tot net styf en vou in mengsel in. Gooi in tertbak, strooi kaneel bo-oor en sit in die yskas tot afgekoel.
Die eierwitte moet net styf wees nie droog nie. Dan maak dit klontjies eierwit in vulsel wat jy glad
nie ingeklits kry nie.
MIKRO MAKLIKE KARRINGMELKPOEDING - Lida Pieterse
(6 porsies - beproef)
90 g (100 ml) botter 160 g (200 ml suiker
2 ekstra groot eiers 140 g (250 ml) bruismeel
1 ml sout 250 ml melk
500 ml karringmelk
Spuit ‘n 22cm glasbak met Spray & Cook.
Verroom die botter en suiker.
Voeg die eiers een vir een by en klits na elke byvoeging.
Sif die bruismeel en sout saam, meng ook die melk en karringmelk.
Vou die droë bestanddele beurtelings met die melkmengsel by die bottermengsel in.
Skep uit in die bak.
Mikrogolf bo-op ‘n omgekeerde piering @ 50% krag vir 15 minute.
Laat staan vir 10 minute om te stabiliseer.
2 pakkies (69 g elk) roomkaramel lekkers
125 ml melk
5 ml vanilla
Plaas al die bestanddele in ‘n mikrogolf vaste bak.
Mikrogolf vir 2 minute op hoog.
Roer goed.
MOENIE OOR GAARMAAK NIE. Dit moet nog half drillerig wees. Dit stol in die tyd wat dit moet staan.
SJOKOLADE MIKRO KRISPIES - Rina Shorty
30 ml margarien of botter
200 g malvalekkers
100 melksjokolade in blokkies
75 g rice krispies
Smelt botter in groot mikrogolfbak vir 1 minuut.
Voeg sjokolade en malvalekkers by tot gesmelt.
Voeg krispies by en meng goed.
Skep in gesmeerde bak en druk vas.
Laat afkoel en sny in 12 - 18 blokkies.
Gebruik pienk lekkers en wit sjokolade ens.