WATERBATH Fill a pot large enough to hold the jar of syrup with water. Set something in the pot to keep the jar from touching the bottom - use a vegetable steamer. Bring the water to a boil, submerge the jar of syrup in it and boil for 10 minutes. Remove the jar and set on a cutting board. Your lid should pop at some point to indicate you’ve properly sealed the jar. When the syrup has completely cooled, check the seal by unscrewing the rim, leaving just the lid. Carefully pick up the jar by the lid only. It should stick. If it doesn’t, try again with a new lid or store in the fridge.
WATERBAD METODE Die houer moet 300mm diep wees en 'n deksel en draadrak of mandjie hê om te voorkom dat die bome van die flesse die boom van die houer raak. Die water in die waterbad moet tot by die nekke van die flesse staan en die selfde temperatuur hê as die inhoud van die gevulde flesse. As die vloeistof in die flesse koud is, moet die flesse in koue water in die waterbad geplaas word; maar as die vloeistof in die flesse warm is, moet dit in water gesit word wat net so warm is. Koue fles sal breek as hulle in die inmaakhouer gesit word wanneer die water kook. Laat die water altyd kook so gou moontlik nadat die flesse ingesit is. Wanneer die flesse kook, begin tyd hou en laat die water kook - nie so vinnig dat dit die flesse laat skud nie. Namate die water wegkook, moet meer bygevoeg word - maar slegs kokende water - om die vlak by die nekke van die flesse te hou. Soms sal gevind word dat die vlak van die vloeistof in die flesse ook sak gedurende verwerking en dit moet vervang word met vars kokende vloeistof. Verwyder die flesse sodra die bewerkingstyd verstryk het. Sorg dat elke fles tot 5mm van bo met vloeistof gevul is. Draai dan die proppe vas.